Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimoes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimoes akkommodasie
Bladsy 6 - 12 lekke plekke om te bly
Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë w...
Alimento Guest House is in die stil dorpie Upington geleë. Dit is 'n oase in 'n droë omgewing. Dié gastehuis bied...
Kom en ervaar Upington se verskuilde geheim, 'n gewaardeerde toevlugsoord en tuiste. Afrique Guest House is 'n heme...
Three Gables Guesthouse is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse huis in Upington wat in 1936 gebou is en spog met 'n balko...
Belurana is 'n lieflike Victoriaanse gastehuis wat spog met ouwêreldse bekoring in 'n stil, luukse area van Upingto...
A Chateau de Lux Guest House is 'n gastehuis in Upington in die Noord-Kaap, 'n gebied wat bekend is vir wynproe, mu...
Kanniedood Gastehuis is in Upington geleë en dit is 'n gerieflike oornagkamer aan die eienaar se hoofhuis, met 'n p...
Tarentaalrand Gastehuis is in 'n rustige omgewing naby die stadskern in Upington geleë. Dit is 'n gerieflike oornag...
Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel ...
Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van...