Indien jy Kathu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kathu.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kathu Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kathu accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kathu akkommodasie
Bladsy 2 - 32 lekke plekke om te bly
Mopanie’s Rus is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir ...
Tarrentoela Gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eienaar se perseel in Kathu. Die eiendom se sentra...
Stokkies Draai is 'n idilliese gastehuis 14 km buite Kathu in die Noord Kaap. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisi...
Kalahari @ Kathu Gastehuis bied gerieflike kamers vir besoekers wat Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman ...
Kathu Inn is maklik om op te spoor. Dis langs die N147, net sowat 5 minute vanaf die middedorp. Kathu is die Noord...
Flower Lane Gastehuis in die klein, Noord-Kaapse dorpie Kathu in die Kalahari geleë. Hierdie gastehuis is in 'n rus...
The Only Guestroom is in Kathu in die Noord-Kaap, naby die Kalahari Buiteklub en plaaslike restaurante en winkels g...
Carlandre Guest House is op die Kalahari Golf and Hunting Estate in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap...
Eagles Nest Guest House is in Kathu, 'n rustige dorp in die Noord-Kaap, geleë. Hierdie gastehuis bied ideale oornag...
Taaibos Hoekie is 'n knus woonstel wat gerieflike verblyf in Kathu bied. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisige...