Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Karoo
4.2/5

Lees regte resensies van Karoo van 14650 geverifieerde gaste.

Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo akkommodasie

Bladsy 12 - 1247 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Sterland La Pari Pari & Bay Window is 'n lieflike Victoriaanse huis met slaapplek vir 9 gaste. Dié huis beskik oor...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Sleep On 7 Guest Rooms bied 'n huis weg van die huis af met verblyf in gastekamers in Nxuba (Cradock) in die Oos-Ka...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Skoonheidskliniek
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Klipheuvels Guest Farm bied gerieflike verblyf op ’n plaas 10 km vanaf Fraserburg. Verblyf word in 2 eenhede gebie...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Uitkyk Kliphuisie is 'n bekoorlike kothuis wat oornagverblyf op 'n vrugteplaas sowat 18 km vanaf Uniondale bied. Di...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)

Wolvekraal Guest Farm is op 'n Dorper-skaapplaas in die Karoo geleë en is sowat 10 km buite die dorpie Prins Albert...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense

At 85 on Church is naby restaurante, winkels, kunsgalerye en besienswaardighede in Prins Albert geleë. Dis in 'n pr...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R945
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)

Meilland Haus Garden Cottage is 'n sjarmante selfsorg-kothuis in Prins Albert. Hierdie dorp skuil aan die voet van ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

De Bergkant Lodge is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die G...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Die Dorpshuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Graaff-Reinet wat bekend is vir sy ouwêreldse bekoorlikheid met 'n...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Raapfontein Self-catering and Camp is op 'n plaas net 17 km vanaf Hanover geleë en bied verblyf met lieflike uitsig...

Braaiplek
Veilige Parkering
Fietsry
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense

Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem