Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 10 - 98 lekke plekke om te bly
26 On First is 'n unieke selfsorgvilla in die hartjie van Kampsbaai in Kaapstad. Die verblyf het panoramiese uitsig...
The Marly Boutique Hotel is tussen die Twaalf Apostels en Kampsbaai se strand, en bied nie net luukse verblyf met '...
The Avenues is 'n selfsorgvilla in Bakoven in Kampsbaai, Kaapstad. Die eksklusiewe vakansiehuis bied 'n lieflike ui...
17 Oceana is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kampsbaai, Kaapstad. Dit spog m...
The Terrace is in Kampsbaai in Kaapstad wat spog met besienswaardighede soos Tafelberg, V&A Waterfront, die Interna...
Blue Views Penthouse 1 is in een van Kaapstad se topbestemmings, Kampsbaai, geleë. Kaapstad is baie bekend vir Tafe...
Hollywood Mansion & Spa Camps Bay is 'n uitsonderlike, pragtige huis het manjifieke uitsigte en 'n bergstroom wat d...
Blue Views Studios bied selfsorg-ateljeewoonstelle in Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstelle is naby die strand, kro...
Clifton Mansion Villa bied luukse verblyf in Clifton. Die huis is stylvol versier en het die beste geriewe vir geri...
Clifton Private Beach Villa is in die gewilde kusdorpie Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie wi...