Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalahari akkommodasie
Bladsy 8 - 279 lekke plekke om te bly
A Chateau de Lux Guest House is 'n gastehuis in Upington in die Noord-Kaap, 'n gebied wat bekend is vir wynproe, mu...
Arquila Guest House is 'n vriendelike gastehuis in Keidebees, Upington, in die Groen Kalahari. Hier by Arquila word...
Red Sands Country Lodge Dit is tussen die Kuruman-heuwels geleë en is net 16 km vanaf Kuruman en 31 km vanaf Kathu....
Khamkirri is 'n prettige, pragtige en wonderlike plek om te oornag wanneer 'n mens die Noord-Kaap verken. Daar is '...
Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek o...
Abbiamo Guest House bied bekoorlike en stylvolle verblyf. Ons is in Keidebees, 'n luukse woonbuurt in Upington, gel...
Avonsrus Guest House bied gehalte-verblyf aan 8 gaste en is die ideale oornagplek vir avontuurlustige natuurliefheb...
Libby's Lodge is in die Groen Kalahari-woestyn geleë - 'n omgewing vol kontraste waar vernuwende natuurkragte saams...
Country Lodge bied kamers en chalets in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n geriefli...
The Island Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Paardeneiland, 25,4 km vanaf Kakamas. A...