Indien jy Kakamas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kakamas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kakamas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kakamas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kakamas akkommodasie
Bladsy 4 - 9 lekke plekke om te bly
Augrabies Valle Guesthouse is 'n luukse en gerieflike gastehuis op die randjie van die magtige Augrabies-waterval, ...
Dundi Lodge is na aan die bekende Augrabies-waterval in die Nood-Kaap geleë. Dié lodge is ideaal vir diegene wat op...
De Akker Cottages bied gasteverblyf op 'n rosyntjieplaas, 14 km vanaf Keimoes en slegs 60 km vanaf die Augrabieswat...
SANParks Augrabies Rest Camp is baie indrukwekkend wanneer 'n donderbui deur die skeur weergalm en die water 56 m v...
Elim Guest House word omring deur welige groen wingerde en skuil in die Oranjeriviervallei wat op die randjie van K...
Kom geniet 'n onvergeetlike kamp-ervaring op 'n werkende wynplaas. Asemrowende sonsondergange, meer as 'n 100 voël...
Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge ...
Kalahari Water Holiday Farm bied selfsorgverblyf 5 tot 10 minute vanaf Keimoes in die Noord-Kaap. Die plaas is op d...
1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenhede in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog me...
La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete...