Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
Bladsy 8 - 358 lekke plekke om te bly
Surfwatch Villa and Cottage bied selfsorgverblyf in Vishoek, op 'n heuwel met 'n uitsig oor Vishoekstrand. Dit het ...
Safari Lodge Home is 'n houthuis met uitsigte oor die vallei en op die berg in Glencairn, net 2 km van die strand a...
Simonsberg Heights is 'n selfsorgwoonstel teen die berg in Simonstad met 'n asemrowende, ononderbroke uitsig oor Va...
Tweni Cottage is weggesteek tussen Kalkbaai en Simonstad in die Silvermine Valley. Die kothuis bied 'n uitsig oor d...
Mountainside Sea View Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Muizenberg en het ongerepte uitsigte oor die see...
Fish Hoek Bay Apartments is hoog bo Kaapstad se gewilde gesinsvriendelike strand en bied ruim en gerieflike selfsor...
Berg Residence is teen die berge in die kusdorpie Vishoek geleë. Dit bied 'n uitsig oor die vallei, omliggende berg...
Froggy at the Pond is 'n gastehuis wat bestuur word deur die eienaars in Simonstad, Kaapstad. Die gastehuis is die ...
Marina Views skuil op die marina se punt in Marina Da Gama en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike berg-...
Glencairn Holiday Apartment bied verblyf in 'n woonstel, wat geheg is aan die hoofhuis, in 'n stil buurt teen die h...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer