Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4931 resensies.
"Die Four Cousins restaurant is 'n moet vir ete. Hulle kos en diens was uit die boonste rakke."
"Baie mooi en skoon dorp met vriendelike en behuplsame inwoners. Pragtige berge en natuurlike wonders."
"Awesome Western Cape town for a stop over and to use as a base to explore the surrounding areas."
"As jy klaar deur die winkeltjies gestap het, is daar nie veel om te doen nie. Die restaurante se kos en diens was uitstekend."
"Rustige plattelandse dorp, met 'n pragtige kerkgebou, wynplase, Karooveld en berge."
"As jy van ou geboue hou en graag 'n dorp soos Prins Albert te voet wil verken sal jy dit geniet. Daar is ook bergklim en ander aktiwiteite. Om daar te kan gaan skilder of skryf is vir my droommooi. Maar as groot inkopiesentrums jou ding is sal jy deur Prins Albert ry en dit nie eers raaksien nie."
"The surrounding area through Vleiland and down the Seweweekspoort Pass is astonishingly beautiful."
"Die ou hotel is fantasties met heelwat ander eetplekke ook in die dorp. Hartseer dat die teater toegemaak het na Covid."
"A quaint but very empty little town, supplies are limited so stock up elsewhere en route."
"Van Wyksdorp is 'n oulike plekkie in die middel van die Karoo met 'n bekoring van sy eie. Ek sal graag weer gaan!"
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62
Mon Desir Gastehuis"FNB het nie 'n tak daar nie, maar Wolseley is darem naby om onverwagte banksake te doen. Inkopieplekke is redelik. Vleispryse by 'n plaaslike slaghuis was buitensporig hoog in vergelyking met ander plekke."
"Maandae en Dinsdae slaap die dorpie. Kom eers van Woensdag, dan maak restaurante oop."
"Owerhede moet aandag gee aan verkeer, veral swaar voertuie wat deur hoofstraat jaag, en veral deur die nag. Hierdie probleem is 'n ernstige ongeluk wat wag om te gebeur."
"Plenty to see and do around the area, including Cellar with wine-tasting. amazing scenery and awesome in winter with the snow on the mountains."