LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montagu Country Hotel | LekkeSlaap
+84

Montagu Country Hotel

Hotel
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 19 Feb 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 233 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Montagu Country Hotel is in Suid-Afrika se belangrikste dorp vir gedroogte vrugte, in die middel van die bekende Roete 62. Dit is die enigste Art Deco-hotel in die land en is al vanaf 1875 oop.

Hierdie hotel beskik oor 29 individueel versierde en suite-slaapkamers, 13 luukse kamers en 14 klassieke kmers. Daar is 2 selfsorgeenhede waarvan 1 van die eenhede rolstoel-vriendelik is.

Die Feathers & Flatcaps-koffiewinkel en die skemerkelkie-area het ’n dek-area wat na die suide front. Dit bied uitsigte op die Langeberge. Ligte middagetes en heerlike platborde kan hiér geniet word na ’n dag van verkenning. Van die streek se beste wyne, skemerkelkies, alkoholvrye drankies en Bootlegger-koffies word hier bedien.

Die Charlestons Restaurant bedien ontbyt en aandete. Ontbyt word in die ruim ontbytkamer bedien en daar is ’n tuinstoep wat met glas beskut is wat ’n uitsig oor die groen tuin, waarvoor Montagu Country Hotel bekend voor is, bied. Aandete is meer formeel en word deur sjef Werner Blom bedien. Suid-Afrikaanse disse word met ’n fynproewrs-ervaring gekombineer.

Gaste kan in die Lubbe-sitarea ontspan, wat opgedra is aan Gert Lubbe, wie ’n integrale rol gespeel het om Roete 62 tot stand te bring en bekend is in die Suid-Afrikaanse toerismebedryf.

Die hotel word deur groen tuine omring en bied ’n rustige wegbreek van die stad se gejaag af. Daar is 2 swembaddens en die spa op die perseel bied ontspanning met ’n Jacuzzi wat ryk is aan minerale en enige kwale sal genees,

Die aktiwiteitshub het 3 van Montagu se gewildste aktiwiteite - Cape Dry, Flying Feet en Protea Farm Tractor Trips. Gaste kan hul daaglikse uitstappies en aktiwiteite bespreek of meer inliting oor die area by die Mongtagu-Ashton toerismekantoor kry, sonder om die hotel te verlaat.

Karliefhebbers kan in ’n Cadillac van American Dream Cars rondry en die omliggende area in styl verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Montagu Country Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montagu Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
was R1 450
Vanaf R1 233
per nag (plek vir 3)
was R1 450
Vanaf R1 233
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bath-straat 27, Hoek van Bath- en Kohler-straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc8368dd52ad11e3ee82183564866f25ab3448246529d29bfec05a8795f397f7aa46e6eb1aa900309f859d21429a94b5330e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R1 233  per nag (plek vir 3) 39 5 1 5 27 Bath Street Corner of Bath and Kohler Street 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.786539758799 20.12167185545
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!