Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Inanda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Inanda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Inanda Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Inanda accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Inanda akkommodasie

Sien kaart









Geen resultate
Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik
Verblyf binne 50 km van Inanda

Casa Casa Studio

Selfsorg in | Umhlanga, UmhlangaPrestondale
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)

Casa Casa Studio is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Umhlanga Ridge. Dié woonstel het slaapplek vir...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense

Road Lodge Umhlanga Ridge is naby sy suster-hotelle, die City Lodge Hotel Umhlanga Ridge en Town Lodge Umhlanga. Di...

Swembad
Gratis WiFi
Swem
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense

Apartment 33

Selfsorg in | Umhlanga, UmhlangaLa Lucia
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense

Apartment 33 is in die hartjie van La Lucia, 'n weelderige woonbuurt in uMhlanga in die noorde van Durban, geleë. D...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense

Vanaf R8 500
R8 500 R6 375
per nag (plek vir 12)

Salt Rock - Beach Villa (84) is in Sheffieldstrand, KwaZulu-Natal. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of groep...

Jacuzzi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Vanaf R8 500
R8 500 R6 375
per nag (plek vir 12)

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense

Coastlands Umhlanga Hotel is 'n moderne hotel op die rant van die gewilde Umhlanga Rocks. Drink 'n mengeldrankie by...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Traveller's Palm is 'n ateljee-eenheid op die eienaar se perseel in Durban-Noord en dis ideaal vir paartjies en sak...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Gemmell Place

Selfsorg in | Virginia, VirginiaDurban Noord
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 8)

Gemmell Place is 'n pragtige vakansiehuis naby winkels, restaurante, parke, 'n natuurreservaat en pragtige sandstra...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Premier Splendid Inn Umhlanga bied B&B-verblyf in Prestondale, Umhlanga. Die hotel is 2,5 km vanaf Umhlanga se hoof...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)

The Loft on Monteith is 'n lieflike woonstel vir 2 gaste in Durban in KwaZulu-Natal. Verblyf beskik oor 'n slaapka...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)

The duBoirs Boutique Lodge

B&B in | Waterfall, WaterfallVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Die duBoirs Boutique Lodge is net 35 km buite Durban. Die landgoed is 'n rustige toevlugsoord met goed versorgde tu...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem