Indien jy Groen Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groen Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groen Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groen Kalahari akkommodasie
Bladsy 9 - 136 lekke plekke om te bly
Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë w...
De Akker Cottages bied gasteverblyf op 'n rosyntjieplaas, 14 km vanaf Keimoes en slegs 60 km vanaf die Augrabieswat...
Just B Guest House is in 'n stil buurt in Upington geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagplek teen die beste tar...
Oranjezicht Gaste Akkommodasie bied luukse selfsorgverblyf in Upington met ’n uitstekende uitsig oor die Oranjerivi...
Warm Kalahari Lodge is op 'n kleinhoewe op die N10, 60 km buite Upington. Verblyf is beskikbaar in 2 chalets met ...
Aan't Kanaal B&B is 'n pragtige, opgeknapte huis wat al van 1950 af staan, net 2 km van Upington se middedorp af. D...
Dundi Lodge is na aan die bekende Augrabies-waterval in die Nood-Kaap geleë. Dié lodge is ideaal vir diegene wat op...
Morgenbos Guesthouse is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en ...
Falcon Guesthouse is in 'n stil, rustige area skuins oorkant Upington MediClinic, naby die gewilde Kalahari Mall ge...
Tramonto Lodge bied gerieflike oornagverblyf ná 'n lang rit deur die Kalahari. Dié lodge is 'n oase vir moeë reisig...