Indien jy Groen Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groen Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groen Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groen Kalahari akkommodasie
Bladsy 10 - 138 lekke plekke om te bly
Belihante Lodge is 12 km buite Upington op die Groblershooppad (N10) geleë en bied rustige plaasverblyf met lieflik...
Rhodes Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas buite Keimoes, Noord-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale wegbreekpl...
Tramonto Lodge bied gerieflike oornagverblyf ná 'n lang rit deur die Kalahari. Dié lodge is 'n oase vir moeë reisig...
Border Close Gastehuis is in Upington in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagve...
Dalidama Gastehuis bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste in Vaalkoppies, Upington ...
High Breeze Lodge is in Upington geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familie en gaste wat wil oornag. D...
Die gastehuis se suiwer linne, regdeur tot by die Persiese tapyte, sal jou verblyf onoortreflik maak. Ons gee aanda...
Vyfbeker Farmstay is 30 km vanaf Kenhardt op pad na Kakamas in die Boesmanland en is 'n familieplaas wat rustige se...
Falcon Guesthouse is in 'n stil, rustige area skuins oorkant Upington MediClinic, naby die gewilde Kalahari Mall ge...
Die Bult Plaas is naby die dorpie Marchand in die Noordelike Provinsie geleë. Gaste kan in die hoofhuis of in 'n s...