Indien jy Garies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Garies.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garies Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garies accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Garies akkommodasie
Bladsy 5 - 3 lekke plekke om te bly
Langenhoven Cottage is 'n bekoorlike vakansiehuis in Hondeklipbaai. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek ...
The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafst...
Honne-Hemel: Oubaas is in Hondeklipbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste, bied 'n pragtige uitsig oor di...
Snoekies bied selfsorgverblyf 500 m van die strand af in Hondeklipbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ...
By die Baai is stapafstand vanaf die see, ongeveer 100 meter, en bied akkommodasie vir 4 gaste. By die Baai bied ...
Die Baai se Bek Studio is 'n lieflike, vrystaande selfsorgeenheid in Hondeklipbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagplek...
Die Baai se Bek is in die kusdorpie Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geleë. Hondeklipbaai is sowat 90 km van Garies ...
Oceana bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand in Hondeklipbaai. Dit is ideaal vir familie en vrien...
Vori-Klip Accommodation is in Hondeklipbaai, 'n unieke dorp aan die Weskus in die Noord-Kaap. Dis die ideale wegbre...
Brandrivier Tented Accommodation is op 'n privaat plaas sowat 30 km vanaf Springbok op die N7 geleë. Verblyf word i...