Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Empangeni
3.7/5
volgens 3 resensies

Lees regte resensies van Empangeni van 3 geverifieerde gaste

Indien jy Empangeni besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Empangeni.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Empangeni Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Empangeni accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Empangeni akkommodasie

Bladsy 9 - 8 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Empangeni
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Springer Lodge 1 is 'n pragtige selfsorghuis in Meer-en-See in Richardsbaai. Die ruim huis is ideaal vir 'n gesin o...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R8 240
per nag, vir 2 mense

Thula Thula Private Game Lodge is 'n 4-ster lodge wat verblyf bied in 'n privaat reservaat in Empangeni, KwaZulu-Na...

Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R8 240
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Clay Oven Seaview is 'n knus woonstel vir 6 gaste in Mtunzini en het 'n groot dek met 'n lieflike see-uitsig. Dié...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Oliver's Bed and Breakfast is in Mtunzini, 'n kusdorpie aan die KwaZulu-Natalse kus, sowat 140 km noord van Durban....

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Die Zululand Country Lodge is 'n gastehuis wat luukse akkommodasie vir tot 14 gaste bied en geleë is in die skilder...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Umlalazi Cottage

Selfsorg in | Mtunzini, MtunziniZoeloeland
Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense

Umlalazi Cottage is net 900 m vanaf die Umlalazi-natuurreservaat, 'n knus kothuis vir 4 gaste. Die privaat kothuis...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Mtunzini B&B is in die klein kusdorpie Mtunzini, aan Zoeloeland se kus, ongeveer 135 km van Durban af. Dié gastehui...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense

The Village Grove bied gerieflike verblyf in 'n ruim gastekamer op 'n woonerf waar die eienaars ook bly. The Villag...

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Swem
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense

Ngoye Lodge

Gastehuis in | Mtunzini, MtunziniZoeloeland
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense

Ngoye Lodge is in 'n lowerryke inheemse tuin vol voëls en skoenlappers geleë. Die Mtunzini en Umlalazi Natuurreserv...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense

Nguni Cottage

Selfsorg in | Mtunzini, MtunziniZoeloeland
Vanaf
R3 680
per nag, vir 4 mense

Nguni Cottage is in die prentjiemooi dorpie Mtunzini in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë. Dit is versteek in die...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 680
per nag, vir 4 mense

Welkom by die Empangeni akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem