Indien jy De Kelders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Kelders.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Kelders Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Kelders accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Kelders akkommodasie
Bladsy 2 - 80 lekke plekke om te bly
49 on Cliff in De Kelders, is 'n gastehuis wat noord front, net 'n paar tree van die see af met ongelooflike sonson...
Sage at Whale Cove is in De Kelders en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels...
Dié luukse gastehuis bied onbelemmerde see-uitsigte oor Walker Bay na die Kleinrivierberge en is ook van die beste ...
A103 Whale Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in De Kelders. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor Walk...
Amazing Grace B&B bied gerieflike verblyf in De Kelders en is stapafstand vanaf staproetes en strande. Dié B&B het...
Rest a While is in die vreedsame De Kelders tussen Stanford en Gansbaai geleë. Dié area is ideaal vir wynproe, walv...
Ingang straat bied verblyf in 2 aparte gastekamers in 'n aparte gebou, agter die hoofrondawel met 'n privaat ingang...
72 on Vyfer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinsvakansiehuis in De Kelders naby Gansbaai. Die villa bied pr...
The View at Whale Cove bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in De Kelders. Die woonstel spog met 'n lieflike...
Happy Family is 'n ruim selfsorg-gastehuis in Cliffstraat op die sogenaamde goue myl vir walviskyk in De Kelders. D...