Indien jy Groot-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groot-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groot-Karoo akkommodasie
Bladsy 7 - 249 lekke plekke om te bly
Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die ...
Yellow House is op die rand van die prentjiemooi dorpie Prins Albert. Dis die ideale plek om af te saal, die sonson...
Rietvlei Gastehuis is op 'n plaas sowat 31 km van die dorpie Merweville af. Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers...
Cape Karoo Guesthouse is In Beaufort-Wes, tussen Johannesburg en Kaapstad, geleë. Dit bied 'n romantiese en unieke ...
Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervar...
Charlie's Place is 'n selfsorgeenheid wat gerieflike oornagverblyf in Beaufort-Wes bied. Hierdie verblyf is sentraa...
Biffie's Cottages is in 'n stil en veilige area in Beaufort-Wes geleë en bied 2 identiese tuinkothuise wat baie na ...
Studio Deluxe is 'n smaakvol gemeubileerde kamer met industriële afwerkings wat met 'n plaasstyl gekombineer word o...
Of jy nou vakansie hou of weens sake reis, kan jy hier by GaMamadi Guest Farm naby aan Drie Susters kom ontspan. Di...
The Sanctuary bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike dorpie Prins Albert geleë. Die gastehuis is die ideale basis...