Indien jy Groot-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groot-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groot-Karoo akkommodasie
249 lekke plekke om te bly
Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring. Verblyf is beskikbaar in 2 s...
Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf wat ideaal is vir gesinne. Dit dien o...
Assendelft Lodge & Bush Camp is 40 km vanaf Prins Albert geleë, 'n area wat veral bekend is vir staproetes, natuur,...
Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 3 km vanaf di...
Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis is naby ...
Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is ...
Meyerspoort is 'n plaas wat 50 km suid vanaf Beaufort-Wes geleë is. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte. Meyer...
Grootfontein Farm House bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas, 23 km vanaf Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir gaste...
Ons Karoo Plaas is op 'n klein plaas in die rustige Karoovallei langs die R323 tussen Laingsburg en Seweweekspoort ...
Karoo View Cottages bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Prins Albert. Die verblyf spog met 'n pragtige uitsi...