Indien jy Calitzdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calitzdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calitzdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calitzdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calitzdorp akkommodasie
Bladsy 3 - 36 lekke plekke om te bly
Insika is 'n lieflike, gerestoureerde selfsorg-werkerskothuis, onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Dit is...
Matjiesvlei Retreat Swartskaap is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas 14,2 km vanaf Calitzdorp. Dié plaashuis...
Strooi Kooi se Mooi Nooi is 'n asemrowende toevlugsoord. Dit is 'n selfsorg-plaasopstal wat van rustieke eenvoud, v...
The Vineyard House bied 'n rustige toevlugsoord in Calitzdorp, Wes-Kaap en is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dié hu...
Bailey's Riverside Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 'n paartjie of 'n gesin van 4 op die Smitsrivier se oewer...
Rose Cottage bied knus selfsorg-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Calitzdorp. Dit is ideaal...
Matjiesvlei Guest Farm bied 'n outentieke Karoo-verblyf in ses selfsorg-opstalle wat uit die 1800's dateer. Daar is...
De Waenhuis is 'n unieke en oorspronklike plaaskothuis wat aan die rand van 'n perske- en appelkoosboord in die Kle...
Tula Retreat is op die oewer van die Calitzdorpdam in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir '...
Karoo Mountain River House is 8 km vanaf Calitzdorp in die hartjie van die Klein-Karoo in die Swartberge se voorheu...