Indien jy Britanniabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britanniabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britanniabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannia Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britanniabaai akkommodasie
Bladsy 3 - 76 lekke plekke om te bly
Die Blouhuisie is 'n heerlike selfsorghuis by die see in Britanniabaai aan die Weskus. Hierdie seefront-huis bied '...
Sanroc bied selfsorgverblyf langs die strand in die kusdorpie St. Helenabaai. Hierdie eenheid is op die grondverdi...
R&R Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die Goue Myl in St. Helenabaai geleë is. Dit is sowat 200 m van...
Luna Villa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in Goue Myl, St. Helenabaai geleë is. Hierdie idilliese toevl...
Wabi Whispers is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai, St. Helenabaai. Hierdie huis is perfek vir 'n ...
At3Brides Self-catering is 200 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai en spog met 'n lieflike uitsig tydens so...
Bokmakierie Villa is 'n ruim grasdakhuis wat selfsorgverblyf aan 'n gesin in Golden Mile, St. Helenabaai, bied. Dit...
Unwind @ 167 Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis wat net 300 m vanaf die Goue Myl-strand i...
Whale Watch is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Brittaniabaai, St. Helenabaai in die Weskus. Dit huis is ideaal...
Silversands Villa is 'n selfsorghuis by die strand in die idilliese kusdorpie St. Helenabaai. Die huis spog met 'n ...