Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1694 resensies.

Beaufort-Wes

Grace's Place

"Wil graag eendag meer tyd bestee om die dorpie se skatte te ontdek."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Perfekte oornagplek op pad Gauteng toe."

Beaufort-Wes

X Ventures

"Slegs oornag op pad na Kaapstad."

Beaufort-Wes

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Genoeg om te doen en alles wat jy mag nodig kry is beskikbaar."

Beaufort-Wes

@ Mango's

"Dis 'n baie oulike en vriendelike dorpie."

Beaufort-Wes

@Peaches

"Voel effens onveilig in sekere area. Dus is dit die perfekte location om te stop en te rus. Maklik om petrol te kry en iets om te eet. "

Beaufort-Wes

Olijvenhuis

"Lovely historical town with wide variety of architecture to view, museums and good culture. Good walk available in surrounding areas and a nature reserve. Good place to base yourself and do the various mountain pass drives in the area. "

Beaufort-Wes

Aan de Voortrekker

"Beaufort-Wes is sentraal geleë in die Karoo en meer diverse plaaslike verblyf en aantreklikhede moet betrek word by toerisme. "

Beaufort-Wes

Aandblom Guesthouse

"Goed geleë vir oornag op die lang pad."

Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

"As jy tyd het is daar nogal 'n paar besienswaardige plekke."

Beaufort-Wes

Dreams

"Is aan te beveel, kan gerus besoek."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Always a very friendly town."

Beaufort-Wes

Olive Grove Guest Farm

"Karoo National Park is stunning and spectacular."

Beaufort-Wes

Uitzicht

"Sal enige tyd weer daar oornag."

Beaufort-Wes

Ons Huisie

"Die Wimpy moet dalk belê in nuwe personeel!"

Beaufort-Wes

Viltra Inn

"Maak tyd om die fossieluitstalling by die Karoo Nasionale Park te sien."

Beaufort-Wes

Aandblom Guesthouse

"Geniet heerlike lokale skaapgeregte by 4 Sheep restaurant."

Beaufort-Wes

Wagon Wheel Country Lodge

"Ons het die plaaslike museum besoek, foto's van die historiese geboue geneem en koffie in 'n oulike winkeltjie gedrink. Daar is baie mense wat swaarkry en bedel op straat. Ek sou nie graag in die aand die dorp besoek nie. "

Beaufort-Wes

My Little Oasis

"Ek dink Beaufort-Wes se gemeenskap behou hulle erfenis mooi en hulle is toegespits op die toeristebedryf en om besoekers welkom te laat voel."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Goeie halfstopplek."

Beaufort-Wes

Wagon Wheel Country Lodge

"Daar is regtig baie, baie goeie geriewe. Van gastehuise tot restaurante om van te kies. Van die boonste gehalte. "

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie mooi dorpie en omgewing."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Ideale oorslaapbestemming op pad Kaap toe."

Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

"Mooi skoon dorp, gerieflik geleë."

Beaufort-Wes

Bakgat Blyplek

"Pragtige Karoo-dorpie! Soveel om te sien en doen! Vriendeliker mense as in die Karoo kry jy nie! "

Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

"Baie oulike oornagdorpie met alles wat jy nodig het."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Skoon en netjiese dorp!"

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem