Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1694 resensies.

Beaufort-Wes

My Little Oasis

"Hulle het al 5 jaar droogte, wees spaarsamig met water indien jy daar gaan oornag."

Beaufort-Wes

Vetkuil Hunting & Accommodation

"Beste oornag dorp op N1."

Beaufort-Wes

Sleep @ Beaufort

"Besoek aan 4 Sheep Restaurant is 'n MOET."

Beaufort-Wes

Haus Holzapfel

"Ons het 6 uur die oggend vertrek uit Beaufort-Wes op pad na Kaapstad op Saterdag die 15de Desember, blykbaar die besigste naweek van die jaar. Daar was ‘n tou voertuie van ongeveer 5 km buite die dorp op pad Noordwaarts. ‘n Tydelike verbypad sal dalk help om frustrasie te verminder. Dit maak die dorp ‘n goeie oornagplek."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Pragtige dorp, net hartseer oor die droogte."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"Lekker Karoo-dorpie. Goeie plek om te oornag oppad iewers heen."

Beaufort-Wes

Rus-i-Biki

"Sien sterre."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie netjiese skoon dorp selfs agterstrate skoon. Voel veilig in dorp."

Beaufort-Wes

Lemoenfontein Game Lodge

"Interesting museums but didn't feel particularly safe walking about."

Beaufort-Wes

Casablanca B&B

"Het nie tyd gehad om as 'n toeris die plek of omgewing te verken nie."

Beaufort-Wes

Altyd Lekker

"My verwagtinge oortref nadat ek baie jare lank nie daar gekuier het nie."

Beaufort-Wes

Little Lamb - currently being sold

"Vriendelike mense, sit beslis 4 Sheeps Restaurant op jou "to do list"."

Beaufort-Wes

Bakgat Blyplek

"Die dorp is mooi en netjies en vol geskiedkundige plekke. Idiaal gelee vir 'n oorslaapplek op pad kaap toe."

Beaufort-Wes

Casablanca B&B

"Goeie oornagbestemming."

Beaufort-Wes

Casablanca B&B

"Net te min restaurante vir aandete."

Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

"Baie om te sien en te ervaar. Ons tydjie was egter bietjie beperk. Sal baie graag langer daar wil vertoef en kuier."

Beaufort-Wes

Steenbokkie Nature Reserve

"Karoo National Park worth a visit."

Beaufort-Wes

Casablanca B&B

"Te warm vir my. Mooi plek!"

Beaufort-Wes

Central Holiday Overnight Flats

"Goed om so 'n groot dorp in midde Suid-Afrika te hê."

Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

"Visit the Chris Bernard museum."

Beaufort-Wes

Uitzicht

"Net goeie oornagstop."

Beaufort-Wes

Aandblom Guesthouse

"Baie skoon en netjiese dorp."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Regtig nie 'n slegte plek om te gaan kuier nie. Sal weer besoek."

Beaufort-Wes

Bakgat Blyplek

"Beaufort-Wes is 'n gemaklike halfwegstop. Ryk geskiedenis dorpie en baie om te doen."

Beaufort-Wes

17 On Bird Guest House

"'n Gerieflike stop op pad Kaap toe as jy van ver af kom met keurige gastehuise!"

Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

"Lots of history to learn if you have the time to wander around."

Beaufort-Wes

Die Kussinkie

"Dorp nie baie skoon nie. Dit was op 'n Saterdagaand."

Beaufort-Wes

Grace's Place

"4 Sheeps Restaurant se lamsburger is heerlik."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem