Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Bay View
4.8/5
volgens 27 resensies

Lees regte resensies van Bay View van 27 geverifieerde gaste.

Indien jy Bay View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bay View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bay View Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bay View accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bay View akkommodasie

Bladsy 2 - 25 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)

Haloda is 'n selfsorg huis 200 meter van Bayview Beach af en stapafstand vanaf Hartenbos. Daar is 3 slaapkamers, 2...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense

Freyja's Corner is 'n selfsorg-vakansiehuis in Bay View, Mosselbaai op die Tuinroete. Hierdie verblyf is ideaal vir...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense

Marine Manor is 'n gastehuis op die strandfront in Bay View, Mosselbaai, 'n klein hawedorpie op die gewilde Tuinroe...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)

See-Soene is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis op die gasheer se perseel in Bay View, Mosselbaai, en bied geriefli...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)

Mossdop

Selfsorg in | Hartenbos, HartenbosBay View
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 13)

Mossdop is 'n lieflike vyfslaapkamer-selfsorghuis reg teenaan die strand en is in Bayview in Hartenbos geleë. Dis ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 13)

Lapland

Selfsorg in | Hartenbos, HartenbosBay View
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Lapland is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondvloer van die eienaar se woning in Hartenbos. Hierdie lieflik...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)

Son en See Selfsorg is in Hartenbos naby Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Dit is nab...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 650
per nag, vir 6 mense

Sea the View is 'n mooi dubbelverdieping-selfsorghuis in 'n stil deel van Hartenbos met 'n mooi see-uitsig. Dit is ...

Braaiplek
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)

Marietjie's Selfsorg is in die hartjie van Hartenbos geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)

Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)

48 Baydunes On The Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste op die strandfront in Mosselbaai. Hierdie du...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swem
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem