Lagoon Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Rivier Lagoon Park 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoon Cottage is 'n lieflike houtkothuis op die oewer van die Kleinrivier in Hermanus. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf naby Grotto-strand.
Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer. Daar is slaapplek vir 4 gaste en die slaapkamers het beide 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis en die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n uitsig oor die rivier. Daar is ook 'n TV met Netflix en Showmax.
Gratis WiFi met 'n rugsteunkragstelsel is beskikbaar, asook veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n buitestort. Verskeie klein diere soos dassies, muishonde en 'n ongelooflike verskeidenheid voëls kan in die park gewaar word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Klein Rivier Lagoon Park 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Rivier Lagoon Park 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom