G06 The Boulders
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kusweg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
G06 The Boulders is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Ballito. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie vadoeke, strand- en badhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die glasskuifdeur lei na 'n stoep met 'n sitarea. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 75
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Compensation Kusweg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink G06 The Boulders het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kusweg 84, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom