Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster Oornag Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë.

Dié historiese woonstel bied selfsorg-oornagverblyf aan 'n gesin van 2. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea, 'n kombuis en 'n stoep wat toegebou is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aangrensende sitarea. Die badkamer het 'n Victoriaanse-bad en 'n aparte stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n braai-area, 40"-TV met volledige DStv-pakket, elektriese komberse, plafonwaaiers, verwarmers en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kragopwekker en stabiele watertoevoer.

Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en bergfietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 203 resensies vir Aandster Oornag Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aandster Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 203 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem