Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Key Largo

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die beheerliggaamreëls te alle tye nagekom moet word, en onder geen omstandighede sal meer as 4 gaste, insluitend volwassenes, kinders, babas en besoekers, toegelaat word nie. Dit word streng toegepas, en sou hierdie reëls oortree word, kan gaste gevra word om onmiddellik die perseel te ontruim sonder 'n terugbetaling.
Gaste word vriendelik versoek om ander inwoners in die kompleks in ag te neem.
Troeteldiere word nie in die kompleks toegelaat nie.
Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerders saam te bring as hulle die Premium-pakket verkies.
Die eenheid word bestuur en skoongemaak deur die eienaars wat net 'n entjie se ry van die kompleks af woon.
Vroeg inklok of laat vertrek kan gereël word, onderhewig aan beskikbaarheid en vooraf reëlings met die eienaars.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topham-weg 5, Key Largo 23, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe701b11aae6200bb8a8c02938d95269ee85a3e3189c42847c9b079fa4fb99fadb9c289340c6e36276b3f5d1f9035158d01e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 5 Topham Road 23 Key Largo 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.072387992639 30.873925451555
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem