Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Weskus
4.5/5

Lees regte resensies van Weskus van 10996 geverifieerde gaste.

Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus akkommodasie

Bladsy 2 - 1511 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 2)

Asem die vars seelug in en verloor jouself in die rustige atmosfeer by Chez James Self-Catering Apartment in Yzerfo...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 880
per nag, vir 2 mense

Le Mahi Guest House bied eksklusiewe verblyf vir diegene wat mal is oor die fyner dinge in die lewe. Die gastehuis ...

Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R7 200
per nag, vir 14 mense

Hemel op Aarde is 'n oase van vrede op die strand in Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad....

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 14 mense

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)

27 On Ray is in Britannia Reef in die kusdorpie Britanniabaai geleë en bied lieflike vakansieverblyf. Dié eenheid i...

Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)

Aanbod 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 5)

Strandfontein Holiday House is ideaal vir 'n klein gesin en is naby winkels, restaurante en die strand. Dié knus e...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)

Slakkepas 18 bied gehalte-verblyf in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos. Dit is sowat 10 km vanaf Velddrif en stap...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

LekkeBly Boutique Loft is 'n pragtige selfsorgeenheid in die Weskusdorpie Paternoster. Mosselbank se hoofstrand is ...

Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van ...

Swembad
Swem
Kroeg
Spa-behandelinge
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense

Harbour Lights is in Port Owen in Velddrif geleë en bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die hawe. Die een...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)

No17 on Mile16 is geleë op die pragtige Sestienmylstrand in Yzerfontein. Dit is Suid-Afrika se langste stuk strand ...

Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem