Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upington akkommodasie
Bladsy 4 - 91 lekke plekke om te bly
Three Gables Guesthouse is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse huis in Upington wat in 1936 gebou is en spog met 'n balko...
Kalahari Villa is sentraal geleë in Upington naby geriewe soos Kalahari Mall, Medikliniek, restaurante, wynproekame...
Casa Calida is in Upington geleë en dis die ideale bestemming as jy die Noord-Kaap wil verken. Daar is 3 kamers wa...
The Cape Lodge bied gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is id...
2nd Avenue is 'n lieflike huis in Oosterville, Upington, wat knus en gerieflike oornagverblyf bied. Die huis is ide...
Abbiamo Guest House bied bekoorlike en stylvolle verblyf. Ons is in Keidebees, 'n luukse woonbuurt in Upington, gel...
Stiltevrede is in Upington in die Noord-Kaap en bied topgehalte-akkommodasie vir gesinne, vakansiegangers en sakere...
Alucarni Guest House is in Upington geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of sakereisigers. Dié g...
Africa River Lodge bied liefike oornagverblyf in Upington. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers...
Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling... Lees meer