Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Port Edward
4.4/5
volgens 362 resensies

Lees regte resensies van Port Edward van 362 geverifieerde gaste.

Indien jy Port Edward besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Edward.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Edward Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Edward accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Edward akkommodasie

Bladsy 9 - 210 lekke plekke om te bly

Sien kaart









The Gumboot Inn

Selfsorg in | Munster, MunsterPort Edward
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)

Hierdie bekoorlike Skots-geïnspireerde kothuis skep die perfekte balans tussen bos en strand. The Gumboot Inn is in...

Braaiplek
Voëlkyk
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)

The Beach House skuil in 'n veilige kompleks in Palm Beach, 'n ouwêreldse kusdorpie naby Port Edward. Die area is t...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)

20 Bronze Paradise is 'n lieflike strandfrontwoonstel in die veilige Bronze Paradise-kompleks in Ivy Beach. Dit is ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)

Genade Selfsorg Eenhede is langs die strand in Port Edward aan die Suidkus. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. Die Suidk...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)

Rose Cottage in Caribbean Estate is 'n pragtige kothuis wat selfsorgverblyf in die Caribbean Estate in Port Edward ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 10)

Dolphins Paradise is 'n vakansiewegbreek vir die hele gesin aan KwaZulu-Natal se Suidkus, in die stil en pragtige d...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R5 050
per nag (plek vir 8)

Caribbean Estates Villa Varie is in Port Edward geleë en is 'n bekoorlike toevlugsoord wat net 350 meter vanaf die ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R5 050
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 12)

Hierdie villa is in die Caribbean Estates, 'n unieke privaat oord 4 km noord van die vakansiedorpie Port Edward. Di...

Veilige Parkering
Daaglikse Skoonmaakdiens
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 12)

Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)

Ilala Cabanas Kiepersol 17 is 'n lieflike huis in Three Hills, Leisure Bay wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf b...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Chianti Self Catering is in die pragtigte, stil vissersdorpie Port Edward. Dit is die laaste dorp op die Suidkus vo...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kinderoppasser Op Versoek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem