Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 7 - 216 lekke plekke om te bly
Duintjie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Kliprug, Paternoster, geleë is. Die stoep spog met 'n see-uitsig e...
Die Veldmuis is 'n pragtig versierde selfsorgvakansiehuis in Paternoster en ongeveer 50 m vanaf die strand. Die Ve...
Sea Castle 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n huis in St. Augustine-weg, Paternoster me...
Dis Beautiful is 'n oulike, sentrale en romantiese kothuis net 50 m vanaf Paternoster se strand. Die plekkie is lie...
Salt Water House is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde, selfsorg-vakansiehuis in Paternoster. Die huis het slaapplek...
Djis Tjil is 'n bekoorlike selfsorg-vissermanskothuisie wat teen die beroemde Mosselbankstrand in Paternoster geleë...
Harmonie 1 is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Dié dorpie is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus ...
Seekat 1 is 'n selfsorgwoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is veral gew...
Khayanoster is 'n selfsorghuis in Paternoster en al wat die huis van Voorstrandt skei, is 'n enkele pad wat voor di...
Bokkie in Paternoster is 'n selfsorgkothuis in die vissersdorpie Paternoster, net 2 km vanaf die strand en net 1 km...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer