Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 6 - 216 lekke plekke om te bly
Gelukkie is in die dorpie Paternoster in die Wes-Kaap geleë en dit is net 2 minute van die pragtige Weskus-strande ...
Dunesberry is 'n bekoorlike en stylvolle kothuis net 50 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster. Pat...
A'la Mossel 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige dorpie Paternoster. Dit is ideaal vir gesinne ...
Over the Moon is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp aan die Weskus. Die dorp is 'n bekende t...
Dankbaar is 'n lieflike selfsorgstrandhuis wat teen die strand in Paternoster aan die Weskus geleë is. Die huis is ...
Aandster is 'n bekoorlike vakansiehuis in Paternoster, perfek vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na self...
Ahoy Cottage 4 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Dis op 'n groot, stil eiendo...
The Oystercatchers' Haven is op die strand in Bekbaai, Paternoster en bied rustige verblyf met 'n ononderbroke uits...
Sonkwas 10 is 'n ruim toevlugsoord op Paternoster se strandfront en is deur Johann Slee ontwerp. Gaste kan ongeloof...
Bo Bakkies 2 is 'n woonstel in die dorpie Paternoster en bied selfsorgverblyf en asemrowende see-uitsigte. Dit is d...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer