Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Knysna.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Knysna akkommodasie
Bladsy 5 - 470 lekke plekke om te bly
Goose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op die Eastford Privaat Natuurlandgoed in Knysna. Di...
Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n mode...
Malachite Mews 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van die Malac...
Saltwoods Guest House is in Hunters Home, langs die Knysna-strandmeer. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf ...
Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude. D...
Amber Guest Lodge is toegewikkel in die voue van die oostelike deel van die Knysna Koppe wat bedek is met inheemse ...
Pumula Lodge, die plek van rus, is in die hartjie van die Tuinroete geleë, tussen Knysna en die bekende Knysna-kopp...
Protea Gastehuis skuil in die hartjie van Knysna, in die woonbuurt Paradise. Ons het 3 houtkothuise in 'n groot sub...
Bay View bied selfsorg-akkommodasie in die klein kusdorpie, Brenton-On-Sea, die verborge skat van Knysna. Bay View-...