Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van George
4.7/5

Lees regte resensies van George van 1518 geverifieerde gaste.

Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George akkommodasie

Bladsy 7 - 284 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)

Woodpecker Corner is 'n lieflike vakansiehuis in Bos En Dal, George. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Cul De Sac bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Out...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense

10 Kingsley Close is 'n gerieflike korttermyn-selfsorgeenheid vir 4 gaste in Denvar Park, George. Die eenheid het...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)

Oubaai Hilltop 39 is op Oubaai Golf Estate in Heroldsbaai geleë en bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel w...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

African Sun Guest House is aan die buitewyke van George, op die Outeniekwa se landelike Hopsroete, geleë. Geniet 'n...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R6 950
per nag (plek vir 10)

Oppiesee Middle Floor is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Heroldsbaai op die Tuinroete. Die woonstel is ideaal vir 'n...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R6 950
per nag (plek vir 10)

Weeksdae 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag, vir 4 mense

Grace@C is 'n stylvolle woonstel op Heroldsbaai se kranse in Monate Eco Estate. Die verblyf spog met 'n pragtige se...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Gastesitkamer
Gratis kansellasie
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)

Oppiesee Helshoogte is 'n selfsorgwoonstel met ononderbroke see-uitsigte in Heroldsbaai in die Tuinroete. Hierdie e...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)

@ 14 Wright is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders in George. Die eenheid ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)

Oppiesee Stampgat 2 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Heroldsbaai op die Tuinroete. Hierdie eenheid is 'n uitst...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem