Indien jy De Kelders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Kelders.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Kelders Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Kelders accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Kelders akkommodasie
Bladsy 5 - 79 lekke plekke om te bly
The Ocean Pearl is ‘n selfsorghuis wat in die stil kusdorpie, De Kelders geleë is. Dié huis het slaapplek vir 8 e...
Villa the Cherry is 'n luukse seekant-eenheid in 'n unieke omgewing. Dit spog met 'n ontwerp wat al in baie interna...
Crayfish Lodge is in De Kelders, Gansbaai 'n area wat bekend is vir sy pragtige roetes, strande, voetslaanroetes, b...
Sandpiper is 'n selfsorg-vakansiehuis in De Kelders, 'n kusdorpie langs Gansbaai en slegs 40 km van Hermanus af. Di...
Walker Bay Whale Watching Villa is 'n pragtige villa met 'n uitsig oor die see. Dit bied selfsorgverblyf aan 6 gast...
Still Waters is 'n ruim villa by die see in De kelders, Gansbaai. Die stylvolle selfsorghuis is vir 8 gaste geskik ...
Marine 5 Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat in Stanford's Cove geleë is en uitsigte oor Walker Bay Marine Big Fi...
Whale Dance is in De Kelders, Gansbaai, 'n visvangdorp en gewilde toeristebestemming in die Overberg, Wes-Kaap. Dit...
Whale Cove 18 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in De Kelders, 'n rustige kusdorpie naby Her...
Haus Giotto is die perfekte bestemming in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte juweel wat beroemd is vir die no...