Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 99 lekke plekke om te bly
Glen Beach Villa 2 bied pragtige selfsorgverblyf in die hartjie van Kampsbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ge...
Camps Bay Garden Apartment is 'n pragtige 50 m²-tuinwoonstel op 'n residensiële perseel met 'n privaat ingang in Ka...
The Bay Hotel is in Kampsbaai geleë. Dié stad is veral bekend vir sy goeie klimaat, natuurtonele, ongerepte strande...
The Glen D20 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Kampsbaai. Die eenheid spog met 'n uitsig op Leeukop en oor die se...
A22 The Glen is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in die prentjiemooi Kampsbaai. Dit is idea...
Central Beach Villas is in Kampsbaai in Kaapstad geleë en is 'n bekende trekpleister vir plaaslike inwoners en toer...
Living Next Door to Alice bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike Kampsbaai-huis uit die middel van die 20st...
Beach Villa is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla wat net 'n paar tree vanaf Kampsbaai se strand, in die hartjie va...
Eagles Eyrie is in die hoogste straat bo Kampsbaai geleë en bied 'n uitstekende uitsig oor die see en op die berge....
Sea Of Sunset bied gerieflike selfsorgverblyf met oorspronklike kuns en antieke ware. Dit spog met 'n pragtige uits...