Zwartkloof Adventures Tented Camp
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 4)
Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Zwartkloof Privaat Wildreservaat, 15 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom