Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zoe'z Inn

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste mag nie in die huis rook of vape nie.
Hou die straathek te alle tye toe, aangesien daar vry rondlopende diere is.
Parkeer jou voertuig binne die omheinde area onder die bome of die onderdakparkeerplek wat voorsien word, aangesien die eienaars nie verantwoordelik sal wees vir enige skade wat veroorsaak word deur diere aan jou voertuig nie.
Stoot asb. die hek self oop om die eiendom te verlaat wanneer dit beurtkrag is.
Die waterdruk sal laer wees tydens beurtkrag, aangesien daar 'n boorgat en 'n drukpompstelsel vir die huis is.
Die water is veilig om te drink.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swart-straat 69A, Oudorp, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aac2e988bce62b0612ccb463b93cb2d9b8737c2592b24933b950c786bb5a9fe20f85a52421aebb635f555e8da7beeb8466a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 69A Swart Street Oudorp 2571 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.888054067304 26.650626601333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem