Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zoete Rust Boutique Hotel

Gastehuis
Dubbel Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R2 390
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer is individueel gestileer en het 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie kamers het ook 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi sowel as 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het 'n aparte ingang en direkte toegang tot die gedeelde swembad, gimnasium, kroeg en eetarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Verder het die kamer ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi sowel as 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het 'n aparte ingang en direkte toegang tot die gedeelde swembad, gimnasium, kroeg en eetarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 390
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fox Odendaal-straat 40, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7cf64e33ecc466c817097dfc8bfd84b25d913e16e65582348936b93942eddbbc7eebfac1b52ef74db769a9e8777976cf6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 390 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 40 Fox Odendaal Street Lephalale 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.667998 27.7405329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem