Zimbali Lakes Boulevard Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albizia-rylaan 13, Zimbali Lakes Resort, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suites is 'n kontemporêre woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, een van die gewildste strandbestemmings aan die Dolfynkus. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en is naby die strand, winkelsentrums en restaurante geleë.
Dié oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde swembad op die dak en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Albizia-rylaan 13, Zimbali Lakes Resort, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albizia-rylaan 13, Zimbali Lakes Resort, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom