Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeekoegat Historical Homestead

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Zeekoegat Historical Homestead
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Yvonne L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Gesellige huisie in 'n pragtige omgewing. Ons is verwelkom met heerlike varsgebakte brood en mooi blomme. Sal beslis weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantal C

Omgewing is pragtig en rusting. Sielsrus

Baie vriendelike mense. Baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel as jy van die plaas-omgewing hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Saam met vriende

Dit was 'n ware plaasbelewenis.

As jy hou van baie diere is hierdie beslis vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashville B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashville B
Gesin met tieners

Sien sterre.

Huisie moet 'n mikrogolfoond kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage is a fairytale of taste and design.

A hidden treasure on a working farm of days gone by. Geese, donkeys, turkeys, and chickens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Gesin met klein kinders

Fantasties en rustig.

Baie gasvrye personeel. Heerlike staproetes. Pragtige opstal en lekker swem plekke. Hope diere wat heeldag kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

An enriching and meaningful experience.

A visit to Zeekoegat is no ordinary "farm-stay" of which there are plenty around. The experience of staying in a beautifully restored and furished Cape Dutch manor house was unique, yet it had all the surroundings of an active farm with poultry galore, enormous pig, rabbits, etc. You could also be educated about conservation and ecological rehabilitation if you give the owner a chance!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoegat Historical Homestead, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb115529658d1e6d82b44e9c6c030192eacdc1497ff44293997157972b7ebc6330b5d2b8a664cf44c663c02cc937db797b848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Zeekoegat Historical Homestead Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067736906257 21.256052421426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem