Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeekoe Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Zeekoe Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jonathan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Gesin met klein kinders

Presies wat ons wou gehad het!

Ons het lekker gebly en goed geslaap. Gasvrou baie oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dedre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dedre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view with flaws.

Stunning view, but unfortunately most of the unit had leaks when it rained. Both beds were wet, bedding, towels, medication, and our electronics on charge were damaged due to this. The front sliding doors can't lock and are not sealed, so then hundreds of bugs enter even when closed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Thank you for your comments, Dedre. We at Zeekoe Lodge value honest and helpful feedback such as yours as this helps us to rectify any possible future errors and improve on our offerings.
Firstly, we would like to extend our sincerest apologies for any inconvenience and discomfort caused. With regards to the points raised, we would like to provide the following feedback:

1. The sliding doors do lock. We failed to properly show you how to lock them during check-in.
2. Unfortunately, being situated next to the Vaal River and on a farm, bugs are abundant, especially during this time of the year. The recent heat and humid conditions have only made matters worse.
3. Various spotlights have been installed along the river banks to steer bugs away from the units. In future, more care will be taken to advise guests about the bugs and to only leave lights on and doors open when needed.

Regarding the rain; on Sunday evening we had a good downpour. We examined the unit but couldn't find any leaks or water coming in. We haven't experienced issues in the past and believe that the past weekend's massive thunderstorm may have caused some shifting, potentially causing the water leaks. We have since attended to this issue, sealing the whole roof while trying to ascertain where the water was coming from.

Once again, we would like to extend our sincerest apologies for any inconvenience and discomfort caused during your stay with us.

Zeekoe Lodge
Allo5 N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allo5 N

Ansie-hul het ons baie welkom laat voel en verseker dat ons kuier spesiaal was.

Dit was absoluut 'n belewenis. Die plek is pragtig en die laat aand kuier om die kampvuur met die prag van die Vaalrivier by jou voorstoep was hemels. Sal beslis weer daar gaan oorbly. Dankie Ansie, julle is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Ons was hartlik verwelkom al was ons byna 'n uur later as die normale inklok tyd.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek van rus.

Dit is die tipe plek waar jy gaan verveeld wees. So as j smag na 'n "soul-searching" wegbreuk, is dit die plek. As j visvang, is dit ook die plek. Dood rusig, met alles wat jy mag nodig hê. Vat dalk net iets vir muskiete en miggies. Daar is baie goggas en spinnekoppe, so weet maar jy gaan bos toe as jy hier inboek! Pragtige voëllewe om dop te hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loret D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loret D
Gesin met klein kinders

Beeldskone natuur, rustig lanks rivier. Netjies en skoon.

Zeekoe Lodge is regtig 'n baie mooi plek. Ons het lekker gebly en gekuier saam ons vriende. Braai area was 'n lekker boma met gemaklike stoele en uitsig oor die Vaalrivier soos die son sak. Geen tekort aan hout of ys nie, hulle voorsien teen 'n billike koste. Rustige area en voel soos by die see wanneer jy in die aand slaap met water wat oor klippe spoel. Kon op dek ook sit en natuur bewonder. Kinders het bietjie visstokke in water gegooi, maar die klein swembad die meeste geniet. Hulle adverteer as pet friendly lodge, het ook hul eie honde wat kom kuier en kinders ook geniet om aandag te gee aan hulle. Klein speelraam beskikbaar. Baie netjies binne met al die kombuistoerusting soos nodig. 2 kaggels in eenheid (river cabin) so dink dit is ook lekker om in die kouer maande daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi E
Gesin met tieners

Was ontsettend lekker gewees.

Rustig, stil, skoon. Die kinders het dit baie geniet en ons as ouers ook. Die span wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansunette P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Rustig.

Baie rustig en verskriklik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Baie dankie Ansunette vir die resensie. Dit was sowaar lekker om jul te kon akkommodeer. Sien uit vir die volgende keer!

Zeekoe Lodge
Michaella C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michaella C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Vriendelike diens, pragtige plek en lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Michaella. Ons waardeer en sien uit op die volgende kuier. Zeekoe Groete.

Zeekoe Lodge
Pine P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Kry waarvoor jy betaal, eienaars baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met tieners

Tranquil destination.

Serene pet-friendly destination next to the Vaal River. Ideal for a weekend getaway. Friendly hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Thank you, Jana. It was a joy hosting you.

Zeekoe Lodge
Pierre D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vreedsaam en salig.

Dit was lekker naby om op 'n Vrydagmiddag te kon gaan. Ons het ook 'n oproep gekry om seker te maak ons is nog op die regte pad en veilig. Was heerlik verwelkom en ook uitgehelp met 'n tamatie of drie wat ons vergeet het vir die braaibroodjies. Die tenthuis is gerieflik en was heerlik warm, selfs in die koue van die nag. Die uitsig oor en geluide van die Vaalrivier was ook heerlik om te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Gesin met tieners

Baie vriendelik verwelkom.

Sal Zeekoe Lodge beslis aanbeveel. Lekker gebly en lekker geslaap. Eienaars baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A
Gesin met klein kinders

Peaceful, tranquil, accommodating.

Thank you, Ansie, it was the most wonderful stay. Thank you for making the weekend so great and for accommodating us during this difficult time. It was an absolute dream of a place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Baie dankie Michelle vir die mooi resensie, dit is altyd 'n plesier as ons gaste gelukkig was, en hul tydjie hier by ons kon geniet.
Sterkte vorentoe

Zeekoe Lodge
Cardele S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cardele S
Gesin met tieners

Gesellig.

Die omgewing is prentjiemooi. Rustige atmosfeer. Alle basiese geriewe is beskikbaar. Pragtige ligging reg langs die rivier, met 'n kaggel wat die huisie gesellig warm hou. Snoesige beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Cardele. Ons bly jy die rustige atmosfeer geniet!

Zeekoe Lodge
Robbie Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Met aankoms verbasing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Robbie
Ons geniet dit as ons gaste gelukkig is, bly jul die wegbreek geniet.

Zeekoe Lodge
Gesie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gesie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense - goed ontvang.

Baie mooi natuur, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley S
Gesin met tieners

Excellent stay.

We had a wonderful weekend at Zeekoe Lodge, our accommodation was very nice and clean and we thoroughly enjoyed the views of the Vaal River from our braai area and patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Thank You, Hayley for the wonderful & kind words of encouragement! Have a wonderful blessed day further! Kind Regards.

Zeekoe Lodge
Roline N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Vriendelike mense, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek en kos vir die siel in die natuur.

Zeekoelodge is maklik bereikbaar vanaf Pretoria en Johannesburg en verskaf die geleentheid om weg te kom uit die stad en 'n paar dae in die natuur te spandeer teen 'n bekostigbare prys. DIe geriewe is pragtig en gerieflik. Die eienaars is uiters toeganklik, hulpvaardig en laat mens sommer dadelik tuis voel. Besienswaardighede in die omgewing is maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Ronel, en was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves.
Groete,
Ansie en Vean.

Zeekoe Lodge
Hugo S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Baie lekker gekuier en die rustigheid geniet.

Ons het die naweek baie geniet en sal weer blyplek in die toekoms boek. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy V
Gesin met tieners

Spacious, clean, inviting and peaceful.

The hosts are amazing! Friendly, and catered for every possible need. Heaters were already on, warming the rooms, as weather was a little miserable. Great space for a weekend away. Beautiful view. Hidden gem - can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Tracey vir jou mooi review, ons wil graag ons gaste welkom laat voel, Jy en jou seun was puik gaste
Mooi bly
Ansie

Zeekoe Lodge
James A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location and great hospitality!

Fantastic place, 5m from the river. The chalet was comfortable and well-kitted out. Great support and hospitality from owners. Excellent house brand coffee as well. Highly recommend this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Enkelreisiger

Wat 'n lekker wegbreek, so rustig. Ek was in die tenthuis, pragtige uitsig van die dek af, pragtige sonsondergang en die gekabbel van die water deur die nag.

Rus vir mens se siel. Hulle het ook hulle eie kofie - heerlik. Kan nie wag vir die koffieproeë wat gaan volg nie. Sal beslis terug gaan. Jy voel of jy by familie kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Yolanda.

Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom.

Zeekoe Lodge
Elmare P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare P
Saam met vriende

Dit was nou regtig een vir die boeke! Ek sal enige tyd weer gaan, die personeel was baie hehulpsaam.

Die is nou regtig een van daardie plekke waarheen ek weer moet gaan, was so klein bietjie teleurgesteld toe die Jacuzzi meer koud as warm was. Maar nadat ek navraag gedoen het was dit reg kom maak en het ons lekker gebrand! Dankie Zeekoelodge personeel en veral Vhee! Julle was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Elmare,

Bly dat jul die wegbreek geniet het.
Sien uit om jul terug te verwelkom.

Zeekoe Lodge
Molly F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly F
Saam met vriende

Lovely spot for a weekend getaway!

We had a lovely stay at Zeekoe Lodge. We felt so welcome and were very well looked after. Heaters were put on all throughout the house before we arrived. The house has everything you need. The bedrooms were lovely and the view from the house is gorgeous. Will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek vir 'n naweekwegbreek!

Ons het 'n lieflike tyd by Zeekoe Lodge gehad. Ons het so welkom gevoel en is baie mooi na gekyk. Verwarmers is dwarsdeur die huis aangeskakel voor ons aangekom het. Die huis het alles wat jy nodig het. Die slaapkamers is lieflik en die uitsig van die huis af is pragtig. Ons sal definitief teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Molly,

Thank you so very much for your kind words.

Looking forward to your next stay with us!

Zeekoe Lodge
Yolandi P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek saam met manlief.

Zeekoelodge is alles en nog meer wat mens nodig het om net uit die stad uit te kom vir 'n naweek! Daai uitsig op die rivier is asemrowend, ek het 'n stukkie van my hart op hierdie plek verloor. Zeekoelodge se bestuur is baie vriendelik en gaan uit hulle pad uit met hulle gasvryheid! Baie dankie! Ons sal beslis terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Yolandi,

Baie Dankie.

Baie bly om te hoor dat jul die naweek hier by ons geniet het.

Sien uit na jul volgende kuiertjie.

Mooi bly en veilig wees.

Zeekoe Lodge
Charlene D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Gesin met tieners

Gesins Visvang Naweek 10/10!

Zeekoelodge het alle verwaginge oorskry. Alles was netjies, skoon, nuut en modern. Die pluspunt was dat onder by die water 'n gemeeskaplike area is met alle opwasgeriewe, 'n tafel, stoele, borde ens. Hier het ons baie lekker tot laat aand gesit en visvang, om die braaivleis-vuur. Daar was ook 'n paar kajakte wat 'n mens kan uitvat op die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Baie dankie Charlene, vir die mooi resensie. Dit is altyd lekker om te weet ons gaste het hul wegbreek geniet.

Zeekoe Lodge
Sam F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed rustic environment in the tent accommodation.

All amenities you could ask for were available. Friendly staff and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig teen die rivier, baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hybre M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hybre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier baie dankie!

As jy rustig wil verkeer is dit die ideale plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Hybrie, gaste soos julle altyd welkom
Mooi dag
Ansie

Zeekoe Lodge
Teresa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa S
Gesin met tieners

So tuis soos by jou eie huis.

Die Family Home is baie goed toegerus. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Heidi en haar man is uiters aangenaam en hulpvaardig. Binne 'n uur se ry van Johannesburg, pragtige ligging. Kinders lekker visgevang en geswem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Hi Teresa, dankie vir jou mooi resensie, altyd lekker as ons gaste dit geniet.
Dit was aangenaam vir ons ook om na julle om te sien.
Mooi dag verder.
Ansie

Zeekoe Lodge
Erika M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Beautiful people and a beautiful place.

Hospitality was excellent and a place with a view you can only appreciate if you were there. Listening to the river flowing. Absolutely peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Erika vir mooi resensie, is altyd vir ons 'n groot plesier as ons gaste dit geniet.
Vriendelike Zeekoe groete
Ansie en Vean

Zeekoe Lodge
Nicholas B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B
Saam met vriende

Brilliant! Loved it!

Clean, awesome location, was absolutely brilliant. We will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful message and feedback. We’re excited to be able to host you again sometime soon!

Zeekoe Lodge
Deon V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Warmly greeted by host and hostess, clean neat comfortable accommodation in a awesome tranquil setting. I’ll definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Deon, gaste soos julle is altyd welkom. Ek is bly jul kon lekker ontspan, en ons sien uit om jul weer te sien.
Mooi dag.
Ansie

Zeekoe Lodge
Veruschka V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka V
Saam met vriende

Exceeded all expectations!

Zeekoelodge is such an amazing little hidden gem, that exceeded all our expectations. Most beautiful view of the scenery from each house/cottage which are also equipped with everything you need for your stay. The service was also fantastic and our hosts made extra effort to ensure that we were happy during our stay. I would definitely recommend Zeekoelodge and would love to return for another lovely weekend away! 5+ stars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie, Veruschka, vir die mooi resensie, bly as die gaste lekker kan kuier en ontspan.

Zeekoe Lodge
Nigel Ezra M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel Ezra M
Saam met vriende

Excellent place, really enjoyed it and will definitely go again.

Awesome place, very friendly manager and best service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon, rustige wegbreek.

'n Plek vir 'n vinnige wegbreeknaweek met skoon geriewe, rustigheid en die natuur, sommer naby aan die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend, rivier en natuurskoon.

Baie mooi rustige atmosfeer, met die rivier voor jou. Beslis wat ons nodig gehad het om lekker uit te rus en te ontspan. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Hi Chantelle, dankie vir die mooi resensie.

Dit is altyd goed om te hoor as ons gaste hulle verblyf geniet het.

Mooi dag
Ansie

Zeekoe Lodge
Mellisa M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa M
Saam met vriende

Serenity.

Ansie was very hospitable. The lodge is very relaxing and clean. My friends and I truly enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustigheid.

Ansie was baie gasvry. Die lodge is baie ontspannend en skoon. Ek en my vriende het dit baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful. Come home to nature.

We absolutely loved our stay in the tent. We could unwind on the deck and just be. We are definitely going back. If we knew we will enjoy it that much, we would have booked for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldorette M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldorette M
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies.

Zeekoelodge se River Cottage is netjies en rustig met 'n pragtige uitsig. Ons was vriendelik verwelkom en kon enige tyd vra as ons iets nodig gehad het. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Beste Aldorette,

Baie dankie vir die mooi resensie, ek is bly julle het dit geniet, Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Lekker dag en groete
Ansie

Zeekoe Lodge
Driekie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Money well spent for best location and best view of Vaal River!

Lovely and cosy well-equipped clean tent with a deck offering stunning views of river and sunset and sound of the water 24/7. Friendly owners and welcoming dogs. Not far from Vanderbijlpark. Perfect place for a peaceful weekend or even longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie J
Saam met vriende

Fantastiese blyplek en uitstekende waarde vir geld!

Baie lekker blyplek toegerus met alles wat jy sal nodig het vir 'n tydjie weg. Die huis waarin ons gebly het was baie goed ingerig en netjies met 'n uitstekende view van die rivier. Die braaier en boma op die uitkykstoep was gereed vir ons met hout met ons aankoms. Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal vir seker weer terugkom. Baie dankie Ansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Hi Sakkie
Dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Al was julle kuier tydtjie bietjie korter as 'n gewone naweek, is ek bly jul kon dit geniet het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Donald sê dankie vir die plakkies.
Lekker dag
Ansie

Zeekoe Lodge
Lynette D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

DIE NATUUR EN ALLES BUITE IS AWESOME!!!

Ons het die Jacuzzi absoluut geniet! Op die oog af as jy by die River Cottage instap, lyk die plek nice, maar die plek was eintlik baie vuil in die binnekant. Jammer om te sê, maar daar was regtig nou nie 'n hoekie wat skoon was nie, even waar hulle die toiletpapier in bere, is orals vuil en spinnekoppe. Maar ons het maar net soveel as moontlik tyd buite spandeer, dit was awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le-anne J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

So peaceful!

Thanks Ansie for an amazing stay! The family house was spacious and suited our needs perfectly since we were joined by the rest of our family on Saturday. I enjoyed sitting on the swing chair with the river flowing in front of me. Your doggies also made me feel so welcome, especially Dinah. Thanks for the special touches ─ fresh flowers and a chocolates in each bedroom. Wow! What more can I say except, if you need a break from the rat race, this is the place. No TV, but there is Wi-Fi. Rather bring a book or two and sit next to the river, read and enjoy a drink. Awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voedsel vir jou siel.

Ons wil baie dankie sê vir Ansie. Sy het ons ingewag en sleutels oorhandig. Als was netjies en baie skoon. Ons het so lekker gebly daar. Dit was rustig met die mooiste uitsig oor die rivier. My kinders het dit ook vreeslik geniet om in die boma te kon vuur maak en braai met die geluide van water en paddas in agtergrond. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy A
Gesin met klein kinders

Amazing place.

Zeekoelodge was a fun experience. The location is beautiful and my kids had an awesome time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek.

Zeekoelodge was 'n lekker ervaring. Die ligging is pragtig en my kinders het dit verskriklik geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Gesin met klein kinders

Uitgerus.

Wonderlike naweek gehad. Baie rustige omgewing. Alles wat jy nodig het is in die River Cottage. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het laat opgedaag die verwarmer was vir ons aangesit en die elektriese kombers. Ongeloof vriendelik. Ek sal enige tyd familie en vriende aanbeveel en sal defnitief weer teruggaan, sommer gou ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Dankie Manda,
Vir mooi woorde, was n groot plesier om jul te kon huisves.

Zeekoe Lodge
Rita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met vriende

Excellent view.

Friendly hosts and a wonderful place to catch up with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as die moeite werd.

Ek sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kappies F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kappies F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zeekoelodge is a soul battery charger.

Very friendly hostess. Felt welcome from entering the front door and seeing the fresh flowers on the table. The unit has all that is needed for self-catering. The coffee machine a definite bonus. The stoep has a beautiful view on the river. We definitely recharged our batteries with a bonus being on the river in a canoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Baie dankie Vd mooi review, julle self was puik gaste, altyd aangenaam om mense soos julle te akkomodeer,
Mooi dag.
Ansie

Zeekoe Lodge
Christa L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Wonderlike wegbreek met my gesin!

Pragtige omgewing met lieflike en gemaklike gesinshuis, met tot 'n 'Jacuzzi', net langs die rivier! Ansie se gasvryheid en ekstra moeite word so waardeer. Ons sal more teruggaan en beslis vir almal aanbeveel. Dankie Ansie en Ernst.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Baie dankie Christa, ook vir julle, Dit was n voorreg om julle hier te kon huisves. Dankie ook dat julle die plekkie so mooi skoon gemaak het, sal nie eers se daar het iemand in gebly nie. Beveel julle 100 % aan by ander mense
Mooi bly
Ansie

Zeekoe Lodge
Gerda L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Huis werk uitstekend uit met sy 3 badkamers en 3 slaapkamers! Kombuis ten volle toegerus! Ons is so vriendelik ontvang, het sommer dadelik tuis gevoel! Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Baie dankie Gerda, ook aan julle, bly jul het dit geniet, en dankie ook dat julle plekke netjies gelos het toe jul uitgeboek het, dit word waardeer.
Sien uit na julle volgende kuiertjie
Groete,
Ansie

Zeekoe Lodge
Marthie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie netjies.

Baie lekker gebly, sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Hi Marthie, baie dankie, bly as julle dit geniet het, was 'n plesier om julle hier te hê, en ook dankie dat julle als mooi en skoon gelos het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Mooi bly,
Ansie

Zeekoe Lodge
Sadia B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike herlaai-blyplekkie teen die rivier.

Hierdie is 'n juweel van 'n wegbreekplekkie weg van die stad se gewoel en net 'n klein entjie se ry van die N1 af. Dit is heerlik rustig in die goed toegeruste, netjiese huisie reg teen die rivier. Nader aan die rivier kan mens nie wees nie. Die natuur is reg by jou met visse en voëls wat in die water baljaar. Die apies het ook kom kuier en saans as mens heerlik braai by die boma is daar 'n lieflike paddakoor wat vir jou musiek maak. Ons het ook die kuiertjies in die Jacuzzi baie geniet! Baie dankie Ansie en Ernst vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Julle plekkie is pragtig! Ek kan julle plekkie met vrymoedigheid aanbeveel en ons sal vir seker weer by julle kom herlaai as ons 'n kansie kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Hi Sadia, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was vir ons so aangenaam om julle te ontmoet, vriendelike, netjiese gaste word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te ontmoet.
Groete,
Ansie

Zeekoe Lodge
Suyen V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suyen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gesellig, fantastiese uitsig.

Ons het ons verblyf by Zeekoelodge vreeslik geniet. Sal baie graag weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Hi Suyen, was vir ons n plesier om julle hier te he, en dankie ook dat julle die cottage mooi skoon gelos het, dit is Altyd heerlik om besondere gaste te ontvang.
Sien uit na julle volgende kuier met die kiddies.
Mooi bly.
Ansie

Zeekoe Lodge
Marilie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste toegeruste selfsorg-akkommodasie waar ek nog ooit gebly het.

Die uitsig en rustigheid was ongelooflik. Sal definitief Zeekoe Lodge aanbeveel vir iemand wat na rustige plekkie wil wegbreek. Beste toegeruste selfsorg-akkommodasie wat ek nog ooit gesien het, definitiewe waarde vir geld. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Hi Marilie, baie dankie vir die mooi resensie wat jy geskryf het. Dit is goed om te sien dat ons plekkie vreugd, plesier en ontspanning kan bring vir ander.
Was vir ons 'n plesier om julle hier te hê.
Mooi bly,
Ansie

Zeekoe Lodge
Vonrie J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonrie J
Gesin met klein kinders

Die verblyf het al ons verwagtinge oortref.

Die verblyf het al ons verwagtinge oortref. Alles was inderdaad net soos op die foto's. Ansie en Ernst was so gasvry en ons het regtig die tyd saam as gesin verskriklik baie geniet. Ons sal beslis weer in die somer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Baie dankie Vonrie, was vir ons 'n plesier om julle hier te hê, en dankie ook dat jul die kothuis so mooi skoon gelos het. Wanneer jul dalk weer sal kom in somer tyd, sal als darem mooi groen en heelwat warmer wees.
Lekker naweek vir julle.
Groete,
Ansie

Zeekoe Lodge
Bennie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D
Saam met vriende

Value for money guaranteed.

Really a relaxing outing with nothing to worry about, safe location, nature at its best with all the things you need to still feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zeekoe Lodge se terugvoer

Baie dankie, Bennie, dit was ook vir ons n plesier om jul hier te he, Is altyd lekker om gawe nuwe mense te ontmoet
Groete
Ansie

Zeekoe Lodge
Vanaf R790
R790 R672
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R672
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R672
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas 573, Zeekoefontein, Erf 68, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8573c4be53e29da2e726a71685e338defad2e0b3e0c1b114d07e14db428148bd3cce01ebeddac3158df3bceadb732b7acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R672 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 Farm 573, Zeekoefontein Portion 68 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.734789583697 27.635893301923
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem