Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zacks Country Stay

Gastehuis
Zacks Room 1
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n uitsig oor die mooi tuin en stoeparea. Daar is 'n koningingrootte-bed met 'n donsveer-duvet en 'n instapklerekas, sowel as 'n badkamer met 'n groot stort. Die kamer het 'n platskerm-TV met Netflix. Verder is daar 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie, veral nie a 22:00 nie.
- Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word teen 'n ekstra fooi.
- Klein en mediumgrootte-honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zacks Room 2

Zacks Room 3

  • Bad

Zacks Country Stay Self-Catering
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Zacks Country Stay Self-Catering bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en Nespresso-masjien toegerus. Daar is 'n toonbank met 4 stoeltjies, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 8 in die eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek. Die huis het 2 platskerm-TV's met klanktoerusting en bied Netflix en musiekkanale. WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n groot onderdakstoep met buitemeubels en 'n buitesitkamerstel. Die stoep lei ook na 'n boma met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n vuurput. Die huis het 'n groot omheinde tuin. Kleiner hondjies is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie, veral nie a 22:00 nie.
- Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word teen 'n ekstra fooi.
- Klein en mediumgrootte-honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 69C Kalkstraat, Beckedan, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcff35b266dfbea3a6df27a25c7777cc4961589d4045f63de623b56df3147a962b333c17af194e0564de05e56daf0ff05bdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Plot 69C Kalk Street Beckedan 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.069647255789 27.691600334564
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem