Zaan's
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Melizaan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Cathrine C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het net een nag oornag en die vertrek was goed toegerus. Die badkamer is ruim, maar.
Zaan's se terugvoer
Baie dankie, Cathrine. Ons hoop om jou vinnig weer te ontvang, ons werk hard aan die badkamer se maar.
Estie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek was vir besigheid in Bloemfontein en Zaan's was 'n bekostigbare opsie.
Zaan's se terugvoer
Baie dankie, hoop om u vinnig weer te ontvang.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasmynlaan 82, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Geen kinders onder 18