Yield House on Beach Road Port Nolloth
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Sanet D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker ruim. Beslis die moeite werd!
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, veilig.
Albie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Kom vir die rustigheid en bly vir die uitsig.
Lees meerRiaan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Die dorp was lekker naby vir inkopies doen.
Joel J - Mrt 2024
Algehele gradering
A home away from home.
Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier mooiste see uitsig.
Gordon T - Des 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige, ouwêreldse sjarme.
Lees meerBibi V - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie stop-over.
Chantelle P - Jun 2023
Algehele gradering
Phenomenal.
Adriaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het dadelik welkom en tuis gevoel.
Lees meerEhrel M - Apr 2023
Algehele gradering
Very clean and great value for money.
Glen T - Apr 2023
Algehele gradering
Had an excellent stay in a wonderful, big old house by the beach, like what you see in the movies!
Ebrahim B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie nice.
Helena Haasbroek H - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker vakansiehuis.
Marius C - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties, sal dit enige tyd weer bespreek.
Stevan B - Apr 2023
Algehele gradering
Ontvangs was uitstekend en plek was baie netjies.
Robert M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en ligging is uitstekend.
Mercia V - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Botshelo T - Feb 2023
Algehele gradering
Time was well spent, we enjoyed our stay.
Elizabeth V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was die heerlikste blyplek voor op die see! Ek wens ons kon langer bly!
Kayla B - Sep 2022
Algehele gradering
Terleurgesteld.
Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer
The cottage is as you see it. It is an en-suite bedroom in a private courtyard with no sea view. It has an outside seating area and a small braai but is not fully furnished for self-catering. The day the guests here stayed there was a dust storm, we are sorry about the dust and desert sand. We supply percale linen sheets and pure cotton towels. Kind regards, Mandy.
Albert S - Sep 2022
Algehele gradering
Kort tyd in Port Nolloth.
Lees meerKobus F - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het toe 'n kamer sonder 'n uitsig gekry. Geen probleem nie want ons wou net vinnig oorslaap.
Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer
Hi. The cottage is "an en-suite room in a private courtyard with no sea view," as advertised. Thank you for staying.
Brian En Alta B - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Johan D - Jun 2022
Algehele gradering
Die kothuis was knus en gerieflik.
Carla A - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful, ideal, quiet, safe and weather truly four seasons in one day.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Lucinda B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik, sal beslis weer daar tuisgaan.
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon netjiese kamer.
Nicky B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Nick Y - Des 2021
Algehele gradering
Dinky and private courtyard flat near beach.
Valarie C - Okt 2021
Algehele gradering
A lovely place to rest.
Alet K - Aug 2021
Algehele gradering
A lovely clean and neat place with a welcome atmosphere.
Adriaan N - Jul 2021
Algehele gradering
Salig teenaan die pragtige Weskus.
Angelique L - Mei 2021
Algehele gradering
Not what I expected it would be.
Felix S - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek, goed geleë en lekker ruim.
Hester M - Mei 2021
Algehele gradering
Privaatheid was wonderlik, net jammer mens moes om die huis loop om die see te sien.
Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer
I am sorry you had this experience.
Please see the quotation clearly state that the cottage is an ensuite room in a private courtyard with no sea view. The house is beachfront so you can walk out the gate and 50m and you are standing on the beach. thanks
Tessa R - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie lekker!
Carel K - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons was net daar vir een nag.
Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer
The manageress tells me she checked the bathroom just before you arrived and that she did not smell what you did. We apologies if the was some kind of smell but we cannot detect where from. The toilet is not leaking the plumber said all is in order.
Peter H - Mrt 2021
Algehele gradering
Fair.
Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer
Please confirm that this is Yield House Cottage you are talking about. It is strange as we have never had mosquitos as bad as they are and are providing spray to guests. The courtyard is very safe with huge, high walls and there should be a fan/heater behind the door. I am sorry if this was your experience. Please, in future contact the representative of where you stay so you can get help. The goal is to have happy comfortable guests who enjoy their stay.
Carin S - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het dit geniet om die dorp en omgewing te besigtig.
Thabiso N - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Dimonia S - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was ons huweliksherdenking, so die kothuis was perfek vir ek en manlief.
Johann G - Feb 2020
Algehele gradering
Die selfsorgwoonstel agter die groot huis is lekker privaat.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Pieter V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Ciska B - Sep 2019
Algehele gradering
Die perfekte wegbreekplekkie.
Lees meerMonica P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie oulik, netjies en skoon en veilig.
Gavin R - Aug 2019
Algehele gradering
Pictures don't do it justice.
Lees meerYield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer
Hi Gavin,
Thanks for the review and I am glad you had a good time.
I will private message you to find out exactly what needs cleaning and follow up so that it is done.
Kindly
Mandy
Berna P - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitspanplek.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Martie L - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker ou atmosfeer.
Emaline R - Mei 2019
Algehele gradering
Genoeg ruimte.
Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer
We thank you for these words. When the desert wind blows it is very tricky to keep the dust out. We are aware of the problem and do our best to keep it to a minimum. We are looking into the smell you refer as and if you can provide more information it will be helpful. There is a fireplace, heater and blankets but the cold sea air can be very chilly. Our advice to winter guests is to cosy up in one space and close doors to keep in the warmth after sunset.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Rosetta V - Apr 2019
Algehele gradering
Fabulous.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Ons verblyf was wonderlik, veral met die uitsig. Ons gesin en vriende was amazing. Baie dankie. Sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Duane M - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Alex V - Mrt 2019
Algehele gradering
Privaat en rustig.
Coenrad D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Elmarie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en lekker rustig.
Rosetta V - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastic!
Uitstekende uitsig! Het 'n heerlike tyd gehad by julle huis. Sal definitief weer terugkeer en aan vriende en familie aanbeveel. Baie dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alezander M - Jan 2019
Algehele gradering
It was very safe and clean. Customer service was good.
Wilma W - Jan 2019
Algehele gradering
Die kothuis is 'n oulike plekkie.
Elizna S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Het heerlik gerus en was weer reg vir verder toer.
Jeff K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en privaat.
Judy V - Okt 2018
Algehele gradering
As jy hier in die Noord-Kaap bly is dit die naaste en beste plek om te wees vir wegbreek.
Pamela S - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect location.
Otto D - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was die moeite werd om vir die naweek weg te breek!
Susan B - Aug 2018
Algehele gradering
Very good overnight stay.
Mandie D - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf met lieflike huis.
Bertie C - Jul 2018
Algehele gradering
Great service!
Alma M - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging, perfek vir ons behoeftes.
Lees meerVeronica H - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Anton S - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon. Ons het die aand wat ons daar oornag het geniet en alle behoeftes was in voorsien.
Tessa R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en ruim.
Madri Y - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is 'n baie oulike plekkie.
Hugo T - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam na ons reis vanaf Windhoek.
Denise F - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, en die uitsig was pragtig met die dolfyne wat vroeg oggend in die water speel.
Vianca C - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker cosy vir my en my verloofde.
Laetitia W - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasiese huis reg op die see, 10/10!
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Super relaxed stay at the cottage.
Megan D - Des 2017
Algehele gradering
Ek kom definitief terug.
Rezaan J - Des 2017
Algehele gradering
Fun!
Guillaume K - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese huis met 'n fantastiese ligging.
Theunis H - Des 2016
Algehele gradering
Nice spot for sleep-overs.
Annatjie R - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Melissa B - Mrt 2016
Algehele gradering
Total relaxation.
Denille H - Mrt 2016
Algehele gradering
Beautiful house with everything you could possibly need.
Stephanie C - Jun 2015
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom