Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yield House on Beach Road Port Nolloth

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 89 resensies vir Yield House on Beach Road Port Nolloth
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon, veilig.

Ja, die behuising en verblyf was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kom vir die rustigheid en bly vir die uitsig.

Die huis het al ons verwagtinge oortref. Met die inloop het die plek ons tuis laat voel. Die breë gang en die houtvloere het ons tot die laaste dag beïndruk. Spasie is daar in oorvloed, elke vertrek is XXL grootte! Die eerste sonsondergang het ons sprakeloos gehad. Ons het meer fotos daardie middag geneem as enige dag op die reis. Elke sonsondergang was uniek, selfs op 'n bewolkte dag. Die oggende was spesiaal gemaak deur 'n skool dolfyne wat in die branders baljaar het. Die akkommodasie by Yield House on Beach Road Port Nolloth is sekerlik op ons lys van plekke om heen terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan N
Saam met vriende

Die dorp was lekker naby vir inkopies doen.

Die cottage is baie basies. Sal nie aanbeveel indien u na 'n bietjie bederf soek nie. Geen WiFi beskikbaar nie. Indien u net wil oorslaap is dit 'n plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

The most refreshing apartment on the ocean's doorstep. Our stay was most pleasant. Staff were helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Lekker gekuier mooiste see uitsig.

Baie lekker ruim huis. Alles wat nodig is vir selfsorg. Ligging is uitstekend. Dankie Dee en jou span, julle is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon T
Gesin met klein kinders

Fantasmagories.

Soos gewoonlik was dit 'n plesier om daar te bly. Dee se menseverhouding met gaste is tops. Die ligging met see-uitsig is asemrowend. Die WiFi-opvangs was nogal steurend met die konstante onderbreuking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Saam met vriende

Rustige, ouwêreldse sjarme.

Yield House is 'n statige, rustige huis met genoeg plek vir 10 mense om gemaklik te kan kuier. Alles wat nodig is om dit 'n gerieflike en sorgvrye besoek te maak. Was daar met 2 ander pare so totaal van 6 grootmense en was aangenaam verras met die grootte van die kamers, kuier- en leefvertrekke met al die nodige braai- en kosmaakfasiliteite wat nodig is om 'n groter groep gemaklik te hou. Sal enige tyd aanbeveel vir groter groepe wat 'n rustige wegbreek aan die Weskus verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bibi V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bibi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie stop-over.

En route na Richtersveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Gesin met klein kinders

Phenomenal.

The pictures don't do the place justice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik welkom en tuis gevoel.

Baie dankie aan Dee en haar span - ons het 'n wonderlike tyd gehad en hulle het werklik uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel. Wonderlike ervaring gehad met dolfyne wat bykans 'n uur lank reg voor ons in die water baljaar het terwyl ons rustig 'n glasie wyn geniet het. Aangesien daar geen gaste was die tweede aand nie, is ons getrakteer op toegang tot die hele gastehuis se fasiliteite - sonder enige verdere kostes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ehrel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ehrel M
Saam met vriende

Very clean and great value for money.

Excellent stay, will definitely book in the future again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an excellent stay in a wonderful, big old house by the beach, like what you see in the movies!

We really enjoyed our stay at Yield House, the kind of place we would buy if we could afford it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrahim B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie nice.

Plek is in 'n baie rustige area. Sal beslis weer daarheen gaan. Is stapafstand van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H
Saam met vriende

Lekker vakansiehuis.

Groot huis met genoeg slaap en badplek. Op die see met 'n groot stoep alles byderhand. Vriendelike gasvrou en selfs bereid gewees dat ons haar wasmasjien kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Gesin met tieners

Fantasties, sal dit enige tyd weer bespreek.

Die huis is ruim. Die uitsig oor die see was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stevan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was uitstekend en plek was baie netjies.

Ek was bietjie vroeg daar maar die dame het tyd opgeoffer om ons te kom ontvang. Sy was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en ligging is uitstekend.

Yield House on Beach Road is perfek geleë teenaan die strand in Port Nolloth met fantastiese uitsig. In die oggende kan jy dolfyne sien baljaar, ook naby aan restaurante en winkelsentrum. Baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Gesin met klein kinders

Dit was asemrowend.

Die see is reg oorkant die huis. Jy hoef nie te worry oor boewe nie, dis baie veilig en lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Botshelo T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botshelo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Time was well spent, we enjoyed our stay.

We are definitely coming again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met vriende

Dit was die heerlikste blyplek voor op die see! Ek wens ons kon langer bly!

Die huis is gerieflik en groot en netjies en perfek gelee in Port Nolloth!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kayla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terleurgesteld.

Die akkomodasie was glad nie was ons gedink het dit sou wees nie. Ek het nie gedink die kamer agter die hoofhuis is so klein nie. Dit was vuil in ons oë en voel glad nie dat dit waarde van geld is nie. Kon nie eens die eienaar in hande kry nie en moes webtuiste kontak om te kon help en daarna nie eens 'n baie vriendelike verwelkoming gehad nie. Was nogals baie terleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer

The cottage is as you see it. It is an en-suite bedroom in a private courtyard with no sea view. It has an outside seating area and a small braai but is not fully furnished for self-catering. The day the guests here stayed there was a dust storm, we are sorry about the dust and desert sand. We supply percale linen sheets and pure cotton towels. Kind regards, Mandy.

Yield House on Beach Road Port Nolloth
Albert S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort tyd in Port Nolloth.

Die Yield House (hoofhuis) is pragtig met 'n asemrowende uitsig. Geskik vir 'n groot gesin/groep wat gemaklik kan tuisgaan vir 'n lang vakansie en daar is genoeg spasie sonder om oor mekaar te trap. Die kothuis egter is die tipe plekkie waar twee mense lekker kan oorslaap vir een of twee nagte maksimum. Dis 'n beknopte area met geen uitsig agter in die toe erf. Anders as dit het dit alles wat nodig is vir 'n kort oorbly en is sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het toe 'n kamer sonder 'n uitsig gekry. Geen probleem nie want ons wou net vinnig oorslaap.

Baie maklik gekry volgens aanwysigings. Kamer was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer

Hi. The cottage is "an en-suite room in a private courtyard with no sea view," as advertised. Thank you for staying.

Yield House on Beach Road Port Nolloth
Brian En Alta B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian En Alta B
Enkelreisiger

Gerieflik.

Naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Die kothuis was knus en gerieflik.

Die kothuis is apart van die hoofhuis en goed toegerus alhoewel nie volledig selfsorg nie, maar daar was eetgerei, borde, 'n ketel, yskas en mikrogolf wat goed genoeg is vir die basiese. Die stort was warm, wat in die koue 'n groot plus was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, ideal, quiet, safe and weather truly four seasons in one day.

We looked for a small resting space and this accommodation did not fail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda B

Wonderlik, sal beslis weer daar tuisgaan.

Kan dit aanbeveel vir 'n groep mense of 'n groot gesin want daar is baie ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese kamer.

Skoon netjiese kamer. Kamer is effens beknop maar is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Baie lekker.

Huis is op die strand, rustig en pragtig. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick Y - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dinky and private courtyard flat near beach.

The romantic and shaded Italian-styled courtyard makes up for having no sea view and we were very happy there. If it weren't for a trio of constantly night-barking Jack Russels across the road, it would have been a near-perfect stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valarie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place to rest.

We got an unexpected surprise when we got the house to stay in, although we booked the cottage. The indoor braai was lovely as it was quite windy. Spectacular views from a few rooms in the house. The stoep was the cherry on the cake as we could enjoy the incredible sunset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely clean and neat place with a welcome atmosphere.

We will definitely stay there again, the beds are perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N
Gesin met tieners

Salig teenaan die pragtige Weskus.

Karaktervolle, groot ou huis bied die wonderlikste verblyfervaring teen die see! Onverwagse waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Angelique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected it would be.

Our stay was overall okay, but did not get value for my money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felix S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Felix S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek, goed geleë en lekker ruim.

Pragtige uitsig oor die see en naby alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaatheid was wonderlik, net jammer mens moes om die huis loop om die see te sien.

Kon glad nie die see sien aangesien ons in 'n kamer agter die huis gebly het. Ons was onder die indruk ons gaan in 'n huis bly met 'n see aansig maar was tot ons verbasing geboek in 'n kamer agter in die erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer

I am sorry you had this experience.
Please see the quotation clearly state that the cottage is an ensuite room in a private courtyard with no sea view. The house is beachfront so you can walk out the gate and 50m and you are standing on the beach. thanks

Yield House on Beach Road Port Nolloth
Tessa R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker!

Plek is skoon, veilig en baie lekker. Dee was baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was net daar vir een nag.

Die badkamer is vuil en stink na urine. Lyk of die toilet lek? Dit het ons heeltemal afgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer

The manageress tells me she checked the bathroom just before you arrived and that she did not smell what you did. We apologies if the was some kind of smell but we cannot detect where from. The toilet is not leaking the plumber said all is in order.

Yield House on Beach Road Port Nolloth
Peter H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fair.

Mosquitos was a major issue as well as ventilation in the cabin. There were no fans in the cabin. We had to sleep with the door open, which in turn was a safety issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer

Please confirm that this is Yield House Cottage you are talking about. It is strange as we have never had mosquitos as bad as they are and are providing spray to guests. The courtyard is very safe with huge, high walls and there should be a fan/heater behind the door. I am sorry if this was your experience. Please, in future contact the representative of where you stay so you can get help. The goal is to have happy comfortable guests who enjoy their stay.

Yield House on Beach Road Port Nolloth
Carin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet om die dorp en omgewing te besigtig.

Die cottage is baie klein en badkamer ruik muwwerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso N
Saam met vriende

Excellent.

Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimonia S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimonia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons huweliksherdenking, so die kothuis was perfek vir ek en manlief.

Die kothuis was regtig lekker plekkie om in te bly. Was goed, privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die selfsorgwoonstel agter die groot huis is lekker privaat.

Alhoewel nie direk op see front geleë nie, is dit privaat en redelik toegerus. 'n Goeie oorstaan op pad na Richtersveld en Namibië. Die adres op die webtuiste is foutief en met 'n nuwe kennisgewingbord miskien beter herkenbaar. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Netjies en ruim.

Ons is vriendelik ontvang deur Dee met aankoms. Die vertrekke van huis is baie ruim en gemaklik. Die uitsig oor die see alhoewel mistig was nog steeds iets om na uit te sien. Alles was netjies en skoon en aangesien aande koel was is gebruik gemaak van ekstra warm. Die binnebraai was baie welkom in die mistige weer. Ons sal weer aanbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekplekkie.

Ons het in die woonstel gebly en dis 'n lieflike nessie beskut en gerieflik ingerig in die agtertuin. Met sy eie sit en braai-area en afgesonder met 'n halfmuur, is dit ingerig vir gemak en was die privaatheid net wat ons nodig gehad het. Die hoofhuis met sy onbelemmerde uitsig oor die see vanaf die stoep en sitkamer, maak die huis 'n hawe waar jy kan ontspan met familie en vriende of met 'n goeie boek en kan jy net jou omgewing geniet. Dit is loopafstand vanaf die hoofdeel van die dorp en restaurante, wat dit gerieflik maak om jou voertuig in die motorhuis te los en die omgewing te voet te verken. Met sy gerief, decor en ligging is Yield House 'n absolute juweel in hierdie stranddorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik, netjies en skoon en veilig.

Ons het baie lekker gekuier, die geriewe is baie mooi en skoon. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Gesin met klein kinders

Pictures don't do it justice.

Classic case of don't judge a book by its cover. If you look on Google maps or from outside it looks a little run down, but boy the inside is amazing farm style decor, and views are to die for. Rooms are spacious and the 4 rooms can accommodate 2 couples in two queen beds and 4 kids in single beds. Friendliness of Dee and Mandy is faultless, even went above the call of duty to accommodate us. We were shocked at the supply of DStv full package and WiFi internet (even if we didn't use it, but DStv is nice for kids at night). Not that we used the oven if I had to find fault it would be that it needs a good clean. Please keep this place going. I'm definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer

Hi Gavin,
Thanks for the review and I am glad you had a good time.
I will private message you to find out exactly what needs cleaning and follow up so that it is done.

Kindly
Mandy

Yield House on Beach Road Port Nolloth
Berna P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna P
Gesin met tieners

Wonderlike uitspanplek.

Yield House is ongetwyfeld die heerlikste plek in Port Nolloth om jou siel te verkwik. Die uitsig is onverbeterlik. Alles wat jy nodig het is daar. Regte kuier huis. Sal vir seker die huis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L
Gesin met klein kinders

Lekker ou atmosfeer.

Wonderlikste ervaring. See-uitsig mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emaline R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emaline R

Genoeg ruimte.

Die verblyf en alles was goed ingerig, met baie spasie. Die huis was net baie vol stof, muf geruik, koud en glad nie baie netjies nie. Geen opvolg was ook gedoen om te sien of alles in orde is nie. Ook nie genoegsame toiletpapier was voorsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yield House on Beach Road Port Nolloth se terugvoer

We thank you for these words. When the desert wind blows it is very tricky to keep the dust out. We are aware of the problem and do our best to keep it to a minimum. We are looking into the smell you refer as and if you can provide more information it will be helpful. There is a fireplace, heater and blankets but the cold sea air can be very chilly. Our advice to winter guests is to cosy up in one space and close doors to keep in the warmth after sunset.

Yield House on Beach Road Port Nolloth
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosetta V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta V
Saam met vriende

Fabulous.

Our stay at Yield House was wonderful, especially with the sea view. Our family and friends were amazed. Thanks a lot. Will definitely come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Ons verblyf was wonderlik, veral met die uitsig. Ons gesin en vriende was amazing. Baie dankie. Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M
Gesin met tieners

Pragtige see-uitsig.

Rustig plekkie met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en rustig.

Ons het dit geniet, stil en rustig, die buite sitplek by die braai is lekker privaat. Die toesluitmotorhuis is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenrad D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenrad D
Saam met vriende

Baie baie lekker.

Die huis is perfek geleë, voor teen die see en naby die winkels en eetplekke. Die huis self is baie gerieflik en het alles wat nodig is om jou kuier te vergemaklik. Kamers ruim en linne silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en lekker rustig.

Vriendelik ontvang deur Dee. Goed ingerig. Groot voordeel was WiFi en DStv. Het lekker gebly. Was beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosetta V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Excellent view! Have had a fabulous time at your house. Will definitely come again and will definitely recommend to family and friends. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastic!

Uitstekende uitsig! Het 'n heerlike tyd gehad by julle huis. Sal definitief weer terugkeer en aan vriende en familie aanbeveel. Baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alezander M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alezander M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very safe and clean. Customer service was good.

It is on a good spot. The cottage was very clean. Would go again anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis is 'n oulike plekkie.

Die kothuis was nie mooi skoongemaak nie. Die matras se oortreksel het vuil kolle op. Buite was dit ook lanklaas skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Het heerlik gerus en was weer reg vir verder toer.

Dis 'n baie lekker plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeff K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en privaat.

Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy hier in die Noord-Kaap bly is dit die naaste en beste plek om te wees vir wegbreek.

Dit was heerlik om so uit die bed die see te sien. Die rustigheid was wonderlik, net wat ons nodig gehad het. Die huis is egter heeltemal te groot vir 2 mense, maar die feit dat dit troeteldiervriendelik was, was ons oorweging. Sal enige tyd weer daarheen gaan vir 'n vinnige wegbreek uit die warm Kalahari deel van die Noord-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

We loved the accommodation! The location was perfect and the village surpassed our expectations. We so wished we had booked for another night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto D
Enkelreisiger

Dit was die moeite werd om vir die naweek weg te breek!

Ek het in die kothuis vir 2 nagte geslaap. Baie netjies, privaat en gerieflik vir 1 of 2 persone. Kon egter nie veel tyd buite spandeer as gevolg van die koue en winderige weerstoestande. Oor die algemeen is dit 'n lekker plekkie om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good overnight stay.

Had a wonderful stay at Yield House. Very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie D
Saam met vriende

Heerlike verblyf met lieflike huis.

Ons het heerlik gebly was net heeltemal te kort. Sien vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service!

Accommodation was clean and ready on arrival. Staff very help full. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, perfek vir ons behoeftes.

Die lekker ruim badkamer en buite opwas- en kuierarea was besliste pluspunte. Dit was 'n groot bonus dat ons motor in die motorhuis kon staan tydens ons verblyf. Die ligging is puik en alles was loopafstand. Nog 'n bonus was die gratis WiFi wat ons kon gebruik, juis toe my man dit nodig gehad het vir 'n dringende werksopdrag. My enigste behoefte was vir 'n besem en 'n deksel vir die vullisblik buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek het Yield House bespreek, maar het Secret Place gekry a.g.v 'n dubbele bespreking. Secret Place voldoen ook aan die vereistes waarna ons gesoek het, maar sou baie graag die Yield House wou gebruik. Ek sal definitief albei slaapplekke aan vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Ons het die aand wat ons daar oornag het geniet en alle behoeftes was in voorsien.

Ons kon geen fout vind met die akkommodasie nie. Was die perfekte oornag-akkommodasie vir ons gewees. Ons het in die agterste kamer gewoon en die hele proses wat foutloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa R
Gesin met klein kinders

Baie lekker en ruim.

Baie geniet, veilig gevoel. Agent was ook baie vriendelik, huis en uitsig topklas. Sal altyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri Y - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Madri Y
Saam met vriende

Dit is 'n baie oulike plekkie.

Die drein het 'n slegte reuk gehad die heeltyd en die beddegoed was ook nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam na ons reis vanaf Windhoek.

Die Cottage was skoon en netjies en ons het lekker geslaap sonder enige geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise F
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly, en die uitsig was pragtig met die dolfyne wat vroeg oggend in die water speel.

Ons het heerlik gebly en kon nie 'n beter keuse vir die prys gemaak het nie, die uitsig is pragtig, dolfyne speel in die water en die omgewing al langs die see is skoon en netjies. Ons beveel Yield House graag aan en sal ons gaste, wat by Kokerboom Lodge Keimoes kom oornag, ook die inligting deurgee. Ons sal beslis weer gaan as tyd ons toelaat en dan ook nie net vir 2 nagte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vianca C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker cosy vir my en my verloofde.

Port Nolloth is 'n lekker plek vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Gesin met tieners

Fantasiese huis reg op die see, 10/10!

Pragtige ruim huis met vol see-uitsig. Dee was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik gerus en besluit om nog ‘n ekstra dag te bly. Perfekte plek om af te skakel. Ons tieners was baie bly oor die WiFi en vol DStv. Besoek George by die museum - baie interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super relaxed stay at the cottage.

We stayed at the cottage. It was very cosy and super relaxing. A perfect place for a couple or single traveller to sleep a few nights over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D
Saam met vriende

Ek kom definitief terug.

Asemrowend die plekkie was goed ingerig, die ligging is perfek. Al wat ek gewonder het was hoekom is als vir korter mense ontwerp? Ek gaan beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rezaan J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezaan J

Fun!

Was 'n wonderlike ervaring, was baie mooi en dankie aan die vriendelike personeel. Geseënde Kersfees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guillaume K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume K
Gesin met klein kinders

Fantastiese huis met 'n fantastiese ligging.

Yield House het ons verwagtinge oortref. Die huis is ruim, netjies met 'n fantastise stoep wat uitkyk oor die see. Die kamers is gerieflik en ruim. Dee het ons ingewag met ons aankoms laatmiddag en het ons tuis laat voel - baie dankie. Ek sal enige dag Yield House aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theunis H
Gesin met klein kinders

Nice spot for sleep-overs.

Nice place. Would not mind a better equipped outside kitchen with creature comforts. Clean and cosy. Service from Dee and team very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het in die Cottage gebly, wat baie lekker is vir 1 of 2 persone. Dit is egter nie geskik vir 'n lang vakansie nie omdat die kosmaakgeriewe te klein is. Behalwe vir dit was dit baie lekker en dit is stapafstand van die see en ook baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa B
Gesin met tieners

Total relaxation.

Spacious house and well equipped with a beautiful view. Indoor braai was great at night. We had a very relaxing stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denille H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denille H

Beautiful house with everything you could possibly need.

Great value for money with stunning views and everything you may need during your stay. House is warm and welcoming and just beautifully decorated. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Stephanie C
Saam met vriende

Sal beslis weer gaan.

Die weer was perfek. Die huis was perfek. Soggens het ons die dolfyne sien baljaar. Diens was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMDdiMjg5LThkYTMtNDQxYS1hMjFjLWE5OTFhN2JkNzMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 39 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.248241638973 16.868355101852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem