Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Norman P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker met uitsonderlike diens.
Norman P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Hello Norman
Was heerlik om julle hier te he - hoop ons sien julle gou weer!
Baie groete,
Kim de Koker
Cheryl G - Nov 2021
Algehele gradering
Best B&B by far!
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind words, it was really a pleasure having you guys here.
Hope to see you soon.
Marieta O - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi, jammer daar is nie veilige toesluitparkering nie.
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Hello Marieta,
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons is baie bly julle het lekker oorgebly by ons en hoop ons sien julle sommer gou weer!
Ons het 2 x toesluit motorhuise beskikbaar op aanvraag op die perseel vir gaste wat dit sou nodig kry. Laat weet ons asb net volgende keer en ons reel vir jou!
Baaaaaaaaie Groete
Kobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Beste Nicolene
Vreeslik baie dankie vir jou gawe woorde. Ons sien uit om jou gou gou weer te sien hier by ons.
Veilig bly.
Bongi
Cornelis A - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende kwaliteit en waarde vir geld.
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
We are so glad you have enjoyed your stay with us! See you soon!
Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie skoon en professioneel.
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Mnr Venter vir jou terugvoer oor jou verblyf by ons!
Jy sal weer en weer welkom wees hier by ons en ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Baie groete uit Danielskuil.
Cornelis A - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende kwalitteit en waarde vir geld verblyf.
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Thank you kindly!
We are so blessed to have such wonderful guests here at the guest house.
Hope to welcome you back soon.
Francois M - Mrt 2021
Algehele gradering
Breathtaking
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind words!
It is much appreciated. We hope to welcome you back soon.
Brian M - Feb 2021
Algehele gradering
Nice and relaxing atmosphere.
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Thank you for the kind feedback !
Hope to welcome you back soon,
Regards
Bongi
Emilene Y - Nov 2020
Algehele gradering
The service was great and the food even more so!
Yarona Guest Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your kind words. It is much appreciated.
Hope to welcome you back soon.
Bongi
Brian M - Okt 2020
Algehele gradering
Quiet and comfortable.
Lees meerYarona Guest Accommodation se terugvoer
Dear Sir,
It was a pleasure to have you as a guest, we hope to see you sooner than later again. The fridge situation in rooms have been dealt with and I m sure you will be happy regarding the matter with any future stays with us.
Kind Regards,
Bongi
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Clinic-weg 30, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom