Woud Blokhuis
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 17 Mei 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartingstraat 551/4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 300R2 070 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Woud Blokhuis is tussen silwerberkebome in die bekoorlike Dullstroom in die hartjie van Mpumalanga se hooglande geleë.
Dié moderne houthuis is pragtig afgewerk, het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ingeboude braai toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die leefarea het 'n gemaklike futon.
Die ruim leefarea het 'n dubbelslaapbank lei na 'n lieflike houtdek met 'n uitsig oor die omheinde tuin en groot silwerberkebome.
Alhoewel Woud Blokhuis naby die middedorp, restaurante en toeriste-besienswaardighede geleë is, bied dit ook 'n uitsig oor 'n natuurlike vlei en die naburige landbougrond.
Slaapplek
’n Bespreking by Woud Blokhuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arjen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Hartingstraat 551/4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Woud Blokhuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartingstraat 551/4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom