Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlands Bush Lodge HWE

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

DAAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Woodlands Bush Lodge HWE
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wendy D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D

Fantasties! Ons sien julle vinnig weer.

'n Huis weg van jou huis. Carlo en Daan, dankie vir 'n onvergeetlike kuier by julle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing is pragtig en akkommodasie eerste klas.

Ligging en veiligheid goed. Wild kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoff B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff B

Wonderful location and accommodation.

We came up from Cape Town to visit our daughter who works in Nelspruit. We really enjoyed everything about our stay at Woodlands. Quiet, beautiful location and accommodation with convenient access to shops and other facilities. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G
Saam met vriende

Good bush escape.

Towels need to be replaced - wearing thin. Air-con in one room don't work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, tenvolle toegerus, lekker atmosfeer, veilig en 'n hele paar dierevriende.

Ons het dit so geniet dat ons beslis weer hier sal boek. Alles was pragtig, netjies en die plekkie is ten volle toegerus met als wat jy nodig het of sal nodig kry. Ons het ook al die diere geniet wat rondom die huis kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer

Baie dankie.
Vertrou ons sal julle weer kan ontvang.
Daan.

Woodlands Bush Lodge HWE
Miempie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie C
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Pragtige plek, baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer

Baie dankie ons waardeer die terugvoer dit maak die hele operasie die moeite werd.
Vertrou ons sien julle weer.
Alles van die beste,
Daan en Carlo

Woodlands Bush Lodge HWE
Terry D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nature lover's paradise.

From the moment we walked through the garden gate we were blown away by the beautiful surroundings. The layout of the lodge and garden is magnificent. Our original plan was to use the lodge as a base to explore the surroundings, but that didn't happen. We spent all our time in the garden and pool enjoying the wildlife that visited. Thanks so much Claudi for sharing this special place with us and for all the little extras that were supplied. It was much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liela M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liela M
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het en meer!

Was ongelooflik skoon en netjies met als wat jy benodig en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny A

Everything was excellent.

Owners were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce R
Gesin met klein kinders

Best equipped self catering unit I have ever stayed in.

Excellent location. Convenient shopping. Extras included, milk, tea and coffee, wood and fire lighters, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met vriende

Ongelooflike bosveld-ervaring in luukse, skoon verblyf.

Woodlands Bush Lodge het al ons verwagtinge oortref wat betref ligging, uitleg, luuksheid en waarde vir geld. Ons groep van vriende en familie was na 5 dae se verblyf dit eens dat ons veel langer sou kon bly. Ons beplan reeds om weer te kom. Die terrein in die eko-landgoed bied pragtige bosveld en is ideaal vir stap, draf en fietsry tussen die wild en natuurskoon. Die gasvrou, Claudi, is baie geneë om te help met raad oor aktiwiteite en is baie toeganklik vir enige navrae. Met ons aankoms was die tee, koffie en beskuit asook brandhout 'n aangename verrassing. Ek kan Woodlands Bush Lodge onvoorwaardelik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer

Baie dankie vir die aanbeveling, Johan. Dit is vir ons 'n plesier om gaste soos julle te ontvang wat die natuur geniet en so mooi na alles omsien. Ons kan nie wag om julle weer by Woodlands Bush Lodge te verwelkom nie!

Woodlands Bush Lodge HWE
Adel N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel N

Asemrowend, netjies en baie rustig.

Ons tyd by Woodlands Bush Lodge was asemrowend. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Dit het ons verwagting heeltemal oortref. Ons was twee gesinne met kinders tussen 4 en 12 en almal het dit geniet. Die wild wat so voor die huis loop was fantasties. Die huis self is uitstekend toegerus. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik geniet.

We had an amazing time and the accommodation was outstanding. I will recommend Woodlands Bush Lodge to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer

Thank you very much, Paula, we welcome lovely guests like yourself and hope to see you again soon.

Woodlands Bush Lodge HWE
Frikkie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D
Saam met vriende

Dit was regtig puik en die dierelewe nog beter.

Ek beveel enige iemand enige tyd aan om hier te gaan bly. Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie U - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie U
Gesin met tieners

Magic!

Beautiful, exceptional value for money. We were ready to move in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B
Saam met vriende

Ongelooflike natuur-ervaring.

Baie mooi verblyf en ongelooflike mooi natuur-ervaring. Bush-babies gesin wat in die dak woon was 'n groot pluspunt en die gesin en vriende het die wegbreek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Connie, ons sien uit om jul binnekort terug te verwelkom.

Woodlands Bush Lodge HWE
Veronica F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica F
Saam met vriende

Ons kuiertjie by julle was ongelooflik lekker. Ons is mal oor die uiteensetting van die eenheid.

Ideale plek vir ontspan. Die logging en omgewing is pragtig. Julle verblyf is perfek. Ons was 2 gesinne elk met 2 kinders en dit was perfek. Ons het een van die fietsry roetes gedoen en dot vreeslik geniet. Ons sien julle verseker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer

Baie dankie Veronica, bly julle het dit geniet. Gaste soos julle, wat so mooi na die plek kyk, is altyd welkom.

Woodlands Bush Lodge HWE
Antoinette M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met vriende

A splendid and special time spent at this wonderful, well-equipped house.

Nice place to relax, swim, braai and watch the stars. Lots of entertainment by the local animals coming for a sip of water and a mud bath. Good place for long walks, and if you have a bicycle, bring it because the cycling tracks are a must. And very important: bring lots of bananas and mangoes for the resident bush babies – they do love a treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G
Gesin met klein kinders

Fantastiese, rustige wegbreek in die pragskoon natuur.

Wat 'n heerlike wegbreek naweek by so fantastiese blyplek, kon nie beter vra nie. So goed toegerus met alles en meer waarvoor mens kon vra, die besoeke van die nagapies teen sononder was 'n belewenis! Veilig, netjies, luuks en bowenal rustig! Voorwaar battery laai plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Fantasties toegeruste verblyf in die stille natuur.

5-ster-verblyf. Alles mooi skoon en netjies. Toegerus met alles soos in jou eie huis. Ons het die besoeke van die diere geniet by die watergat, sowel as die wildrit op die landgoed self. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n lekker bosvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met vriende

Puik fasiliteit!

Woodlands Bush Lodge is baie gerieflik, netjies, skoon en alles het gewerk. Die omgewing dra baie daartoe by om 'n baie rustige verblyf moontlik te maak en al die nodige gereedskap word verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel T
Gesin met tieners

Fantastische Lodge, erg goede ligging.

Deze Lodge is ons erg goed bevallen! De ligging aan de rand van het wildlife resort zorg ervoor dat de dieren vlak aan je tuin komen! (Vlakvark, Rooibok, Kameelperd en prachtige vogels). De Nagappies hebben ons veel plezier gegeven! Ook bedden, badkamers, keuken en prachtige braaiplek voldeden ruim aan onze verwachting!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer

Het was heerlijk om u te hebben en we zouden u graag terug willen verwelkomen!

Woodlands Bush Lodge HWE
Gerhard V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met vriende

Dit was fantasties, netjies en rustig.

Baie netjies en skoon. Rustig en die diere loop by jou verby. Sal enige person aanraai om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Gesin met tieners

Superfijne locatie!

Mooi, veilig, dieren voor de deur. Luxe, alle functioneert prima.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik Van Der Stege V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik Van Der Stege V
Gesin met tieners

A very nice place in a wonderful surrounding.

We had a very pleasant stay at Woodlands Bush Lodge. A nice big and clean house with lots of animals passing by. We could feed the bush-babies at sunset during a braai or campfire. Very relaxed and Hoedspruit is a nice town to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie lekker plek in 'n wonderlike omgewing.

Ons het baie aangename verblyf geniet by Woodlands Bush Lodge. Dis 'n lekker groot en skoon huis met baie diere wat verbykom. Ons kon die nagapies teen sononder voer terwyl ons braai of om die vuur kuier. Baie ontspanne en Hoedspruit is 'n lekker dorp om in te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 820
R3 820 R3 438
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 820
R3 820 R3 438
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 820
R3 820 R3 438
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag ’n Bietjie-straat 299, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3994f86ad6c6f7351e82cb5ca27bc1e720ca15feaa36d1e68daf647b8cbf3095c8fbb5e63d3d842b16073471785e39a72a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 820 nouVanaf R3 438 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 299 Wag 'n Bietjie Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.345043937754 30.982072949409
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem