Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winterhoek Farm Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls

Troeteldiere is welkom, maar mag nie op die beddens of meubels wees nie.
Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Wanneer jy aankom of uitgaan, maak asb. seker die agterdeur is gesluit en die voordeur is toe, maar nie gesluit nie.
Die huissleutels sal in die voorste gang op die tafel wees.
Die sleutels is slegs vir die agterdeur, die voordeur sluit met die hand.
Los asb. weer die sleutels op die tafel in die voorste gang met vertrek.
Laat die voordeur toe maar ongesluit met vertrek.
Musiek word toegelaat, maar aangesien dit 'n plaasomgewing met bure is moet die volume sag wees. Ons inwonende uile maak hul eie musiek met goeie klank.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Winterhoek-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Y6T9xV0jhSsMajcD8VPmpWWOeT2AiELqo5kpnihRZ1MiNKMwI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Winterhoek Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 13:00 -33.203748834037 19.138103086586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem