Windmill Guest House Bloemfontein
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Windmill Guetshouse is 'n moderne en verwelkomende gastehuis en ideaal vir sakereisigers, mense op soek na oornagverblyf op die langpad, of diegene wat so 'n paar dae in die Rosestad wil kom kuier. Die gastehuis is naby die N1 en Windmill Casino en bied moderne, bekostigbare oornagverblyf en gratis WiFi aan gaste.
Verblyf is beskikbaar in standaard-dubbelkamers met stortgeriewe. Die kamers is gerieflik en uniek ingerig. Elke kamer het 'n haardroër, 'n platskerm LED-TV en 'n spieël- of werktafel. Elke kamer het sy eie toilet, stort en wasbak. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei buite elke kamer beskikbaar. Gratis en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang word voorsien. Dié kamer is nie selfsorg nie.
Die gastehuis is in Pellissier, Bloemfontein en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg. Dis ook naby aan talle winkelsentrums, hospitale, skougronde en meer. Curie-laan is ook naby aan die gastehuis en sal jou tot in die hartjie van die stad neem.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sunette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Windmill Guest House Bloemfontein het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pellissier Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooientjielief 9, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom